Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading content…
Loading…
Transcript

“Painting is poetry that is seen

rather than felt

and poetry is painting that is felt

rather than seen.”

― Leonardo da Vinci

Gedigte

ryk mense/rich people

As al julle geldgatte

julle geld gespendit,

spandeer/to spend

straatveër/

street cleaner

herhaling/repetition

maak die/ make the

piesangskille/ banana peels

in die/ in the

so

buskaartjies/

bus tickets

en julle bananaskille

inni slootjie gegooi het,

en julle bustikkits

soes confetti gestrooi het,

like/soos

ook/also

belangrik

dan kom ek

en maakie wêreld weer skoon:

soe,

ek is oek important.

vergelyking/simili :

buskaartjies word met confetti vergelyk/ bus tickets are being compared o confetti

1. oek

2. important

3. gespendit

4. bananaskille

5. innie

6. bustikkets

7. soes

8. cool drinks

9. borrels

10. maakie

E. ook

C. belangrik

F. spandeer het

G. piesangskille

H. in die

I. buskaartjies

A. soos

J. koeldranke

D. bottels

B. maak die

Rykes is nie beter as hy nie

Ek is oek important

deur Peter Snyders

EK IS OEK IMPORTANT – PETER SNYDERS

As al julle geldgatte

julle geld gespendit,

en julle bananaskille

innie slootjie gegooi het,

en julle bustikkits

soes confetti gestrooi het,

en julle staain en cool drinks

opgedrink het,

en julle borrels en blikkies in ʼn gangetjie gesit het,

en julle visgraatbolle

en vrot vrugte

en stukkene boksies

en papiere

r o n d g e g o o i het….

dan kom ek

en maakie wêreld weer skoon:

soe,

ek is oek important.

visgrate + die koerantpapier waarin dit was word weggeggooi

fish bone that is wraped in news paper and is thrown away

goedkoop wyn/cheap wine

koeldranke

bottels and cans

en julle staain en cool drinks

opgedrink het,

en julle borrels en blikkies

in ‘n gangetjie gesit het

en julle visgraatbolle

en vrot vrugte

en stukkende boksies

en papiere

r o n d g e g o o i h e t. . .

Daar lê orals gemors rond/ there is rubbish all over

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi