Informele Ondernemings
HOE HANTEER HENNIEZ MEDEDINGERS?
EENVOUDIG
- SORG VIR BETER GEHALTE PRODUKTE
- VERSKAF BETER PRYSE
HOOFDREIGEMENTE:
WIE IS HENNIE SE VERSKAFFERS EN WAAR KOOP HY SY PRODUKTE AAN?
- PRYSE KAN VERHOOG
- BAIE HOE HUUR
- INFLASIE
HENNIE DOEN NOODSAAKLIKE BEPLPANNING
- PLAAKSLIKE KUNSTENAARS
- PLAASLIKE BAKSTERS
- ENKELE MENSE VAN BUITE DIE OMGEWING
- DEUR 'N WYE VERSKEIDENHEID VERSKAFFERS TE HE SKEP HENNIEZ BAIE WERKSGELEENTHEDE EN ONDERHOU HY TALLE PLAASLIKE HUISHOUDINGS
DIE VOORDELE
WAT 'N INHEEMSE BESIGHEID SOOS HENNIEZ VIR DIE EKONOMIE INHOU
- HY HET 'N KAPITAALBYDRAE VAN R20 000 GELEWER OM SY BESIGHEID TE BEGIN
- HY STEL 'N MAANDELIKSE BEGROTING OP
- HY HOU OP 'N INFORMELE WYSE BOEK VAN SY WEEKLIKSE INKOMSTES IN UITGAWES
- HY PROBEER OM 'N 100% WINSOPBRENGS AAN SY PRODUKTE TE HEF.
- BESLUIT OOR DIE PRYS VAN 'N PRODUK DEUR TE KYK NA WAT MEDEDINGERS VRA EN DIE KOSTE VAN VERKOPE
- INHEEMSE BESIGHEDE SKEP BAIE WERKSGELEENTHEDE EN VERMINDER WERKSLOOSHEID
- DIT IS GOEDKOPER OM 'N WERKGELEENTHEID IN DIE INFORMELE SEKTOR AS IN DIE FORMELE SEKTOR TE SKEP
- INKOMSTE UIT DIE INFORMELE SEKTOR MAAK VIR MILJOENE MENSE DIE VERSKIL TUSSEN OORLEWING EN ONDERGANG
DIE NADELE
- INHEEMSE ONDERNEMINGS STIMULEER VINDINGRYKHEID EN BENUT PLAASLIKE BRONNE
- DIT IS 'N OPLEIDINGSTERREIN VIR PERSONE OM DIE BASIESE BEGINSELS VAN ENTREPRENEURSKAP AAN TE LEER EN HUL VAARDIGHEDE TE ONTWIKKEL
- DIE INFROMELE ONDERNEME VOORSIEN OP DIE REGTE TYD EN PLEK IN 'N BEPAALDE BEHOEFTE EN BEHOORT NIE DEUR DIE EERSTE WERELD SE GESOFISTIKEERDE STELSELS VERHINDER TE WORD OM 'N BESTAAN TE MAAK NIE.
- DAAR BESTAAN BESONDERE BEMARKINGSGELEENTHEDE VIR LEWERANSIERS EN VERVAARDIGERS IN DIE INFORMELE SEKTOR
HOOFDOELWITTE:
- DIS ONMOONTLIK OM MAKRO-EKONOMIESE BEREKENINGE TE MAAK
- MISDAAD WORD MEER AANVAARBAAR
- INHEEMSE ONDERNEMINGS ONTDUIK BELASTINGS EN HEFFINGS
- GROEI IN DIE INFORMELE SEKTOR WORD TOEGESKRYF AAN 'N GEBREK AAN UITBREIDING IN DIE FORMELE SEKTOR
- GROEI IN DIE INFROMELE SEKTOR WORD GEKOPPEL AAN VERSTEDELIKING EN GROEI IN PLAKKERSGEBIEDE
- INHEEMSE BESIGHEDE VOLDOEN NIE AAN DIE VOORSKRIFTE VAN VAN DIE FORMELE SEKTOR NIE
- OM 'N WINS TE MAAK
- AAN MENSE SE BEHOEFTES TE VOORSIEN
HENNIEZ
HOE WERK DIE BREIN VAN 'N INHEEMSE BESIGHEID?
deur
HOE GEREELD KRY HENNIEZ NUWE VOORRAAD IN?
HENNIE HET 'N GELEENTHEID RAAKGESIEN:
Maryke Muller & Cara Steyn
Rekeningkunde
Graad 10
2015
- DAAGLIKS TUISGEBAK
- WEEKLIKS BESKUIT
- SLAAISOUS EN MOSTERD WORD ELKE 3 MAANDE AANGEKOOP
- KONFYT WORD DEUR HENNIE SELF VERVAARDIG
- SKILDEYE EN POTTEBAKKERY WORD AANGEKOOP SOOS VERKOOP
- HENNIE HOU VOORRAAD BY DIE HUIS OM INBRAAK-RISIKO TE VERMINDER
- DAAR IS 'N BEHOEFTE NA VARS TUISGEBAK
- IN 'N BESIGE SAMELEWING IS ALMAL OPSOEK NA OULIKE, KLAAR-VERPAKTE GESKENKIES
WAT VERKOOP HENNIEZ?
ONTMOET VIR
HENNIE
- VERSNAPPERINGE
- KONFYT
- BESKUIT
- SLAAISOUS
- GESKENKE
- TWEEDEHANDSE BOEKE
- SKILDERYE
- HANDWERK
- HOOFUITGAWE ITEM : VARS GEBAK
- HENNIE IS DIE EIENEAAR VAN 'N INFORMELE BESIGHEID WAT AL 2 JAAR IN DIE BEDRYF IS
- HY WOON IN LADISMITH, EN SY BESIGHEIDSPERSEEL IS LANGS DIE HOOFPAD, BY DIE SHELL GARAGE
- HENNIEZ IS VANAF 06:00 TOT 16:30 OOP
- HENNIEZ IS OP SATERDAE EN SONDAE OOK OOP
- MENSE OOR DIE LAND HEEN BESOEK SY WINKELTJIE
- OORSESE TOERBUSSE STOP OOK GEREELD BY DIE GARAGE EN LOER DAN BY HENNIEZ IN
- HENNIEZ HET BAIE LOJALE KLANTE