Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading content…
Loading…
Transcript

Demokrasie en menseregte

Kwartaal 1 & 2

FREE

Republiek van SA

Hoekom is dit belangrik?

Demokratiese deelname

Wat kan jy doen?

  • Verseker dat leiers nie hul magte misbruik nie
  • Verseker inagneming van publiek se opinies, menings en behoeftes
  • Help om die regering in te lig oor benodighede
  • staan vir verkiesings
  • stem vir verkiesings
  • belasting betaal
  • gemeenskapsvergader-ings hou en bywoon
  • aansluit by siviele en politieke organisasies
  • protesteer en
  • petisies opstel

Regering is die wyse waarop 'n land, stad, maatskappy of organisasie beheer of bestuur word deur die mense wat daaroor regeer.

Oppergesag van die reg

Hoe lyk 'n goeie regering?

Vyf beginsels van die regsorde:

1. Nasionale regering

  • ANC: President Jacob Zuma
  • Speaker: Baleke Mbete

2. Provinsiale regering

  • DA: Premier Helen Zille
  • Speaker: Sharna Fernandez

3. Plaaslike regering

  • DA: Mnr Conrad Sidego

4. Tradisionele owerhede

5. Politieke partye

  • 200 partye geregisteerd vir die verskiesing

6. Plaaslike gemeenskapstrukture:

  • BGO's & VRL

  • 'n Regering van toerekenbaar is
  • 'n Afwesigheid van korrupsie
  • Sekerheid en orde, en fundamentele regte
  • 'n Oop regering wat wette en regulasies afdwing
  • Toegang tot geregtigheid

‘n Goeie regering...

  • laat mense toe om deel te neem en lig in oor sake
  • is deursigtig
  • (hoekom is dit belangrik? p.65)
  • hou die basiese menseregte ingedagte
  • is doeltreffend en effektief
  • produseer resultante binne REDELIKE tydraamwerk
  • beskerm die omgewing
  • neem verantwoordelikheid

Politieke strukture

Beginsels en funksies

van strukture

Voorspraak

Grondwet

Die daad of proses om 'n saak of voorstel te ondersteun, d.m.v veldtogte.

  • "stigtingsdokument"
  • grondslag
  • Bestaan uit:
  • doel
  • doelwitte/oogmerke
  • tipe
  • lidmaatskap

Mandate

Die mag wat kiesers/wette aan verkose leiers gee bv. SAID

Lobbying

Verkiesings

Probeer staatsamptenare of persone in magsposisies beinvloed om besluite VIR of TEEN 'n seker saak te neem,

Elke 5 jaar:

  • nasionale & provinsiale: kies vir 'n party
  • metropolitaans: politieke party en wykslid
  • munsipale: verteenwoordiger, politieke party vir plaaslike raad en distriksraad
Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi