Voorbereiding vir tersiêre
onderrig en werksektor
Ontwikkeling van individu
se volle potensiaal
Vorming van
globale burgers
Verandering
van die wêreld
Klaskamerbestuur
- Reëls NB!
- Konsekwentheid
- Hanteer die probleem, nie die individu nie
- Positiewe versterking en kondisionering
- Struktuur en roetine
Post-moderne
era
Professionele etiek en die wet
- Oorvloed van inligting
- Onstabiel en onseker
- Vertroue teenoor bewyse
- Konsentrasievermoë verminder
- "In loco parentis"
- Bly stil oor konstroversiële kwessies
- Wees altyd professioneel
- Volg skoolbeleid en -reëls
Globalisering
- Vermindering van invloed van tyd en spasie
- Aardverwarming
- Verandering in lewens-omstandighede:
- Rolverandering in gesinne
- Verhoging van verantwoordelikheid
- Invloed op toekoms van individue
Tegnologiese
Ontwikkeling
Die rol van onderwys en die onderwyssektor
- Belangrike kapstok van onderwys
- Veelvuldige intelligensie ("Multiple Intelligence")
- Rekordhouding van klasvordering
- Beplan les wyer as kurrikulum spesifikasies
- Toepassing van inligting op leerlingmilieu
- Logiese uiteensetting en opbreking van inligting
Lesbeplanning
- " 'n Slim onderwyser is nie noodwendig 'n goeie onderwyser nie." - Anoniem
- Beplan holisties volgens onderwysparadigmas
- Beweeg na opeenvolgende fases om potensiaal te ontwikkel
- Leerlingbetrokkenheid en -aktiwiteite
A Brave New World, bl. 138
Onderrigstrategieë
- Verskillende strategieë implementeer
- Verbreed horisonne
- Inhoud van die les sal strategie beïnvloed
Die rol van die onderwyser
- Mentor wees vir:
- Leerders
- Samelewing
- Spesialis in jou vak
Evaluering van praktiese teorie
- Kritiek teenoor dié benadering
- Kan te geheg raak aan die leerder
- Te veel beklemtoning op individualisme
- Verskillende teorieë en strategieë
- Tydsbestuur
- Eksterne moderators neem net finale punte in ag
Assessering-strategie
- Assessering moet 'n geleentheid bied om te groei
- Deurlopend
- Verskillende tipes
Belangrikheid van die onderwyser
se welstand
- Leer om "NEE" te sê
- Neem standpunt in
- Deurlopende akademiese en persoonlike ontwikkeling
- "An unhappy teacher can't be a good teacher!" - Anoniem
- Uitbranding / "Burnout"
- Goeie ondersteuningsnetwerk
- Goeie tydsbestuur
- Skei persoonlike- en werkslewe
Leerderondersteuning
- Neem leerder as geheel in ag
- Ondersteuning NB!
Vertaal vanuit http://geopolicraticus.wordpress.com/tag/urie-bronfenbrenner