REMEMBER!
Some words don't get a ge in the past tense, words starting with:
be-
ge-
her-
er-
ont-
ver-
mis-
Lydende en Bedrywende Vorm
passive active
Rules: (active passive)
1) Identify the VERB, SUBJECT & OBJECT
- VERB moves to END and gets a ge
- SUBJECT and OBJECT swop
2) Sentences change according to the tense and VERB is replaced by:
- word deur (present)
- is deur (past)
- sal deur (future)
Lydende vorm
Die tee word deur Megan geskink.
Die tee is deur Megan geskink.
Die tee sal deur Megan geskink word.
Bedrywende vorm
Megan skink die tee.
Megan het die tee geskink.
Megan sal die tee skink.
Teenwoordige tyd
(word deur)
Verlede tyd
(is deur)
Toekomende tyd
(sal deur______word)
Bedrywende vorm
Sy skink die tee.
Sy het die tee geskink.
Sy sal die tee skink.
Lydende vorm
Die tee word deur haar geskink.
Die tee is deur haar geskink.
Die tee sal deur haar geskink word.
Teenwoordige tyd
(word deur)
Verlede tyd
(is deur)
Toekomende tyd
(sal deur______word)
Lydende vorm
Die tee word altyd deur Megan geskink.
Die tee is altyd deur Megan geskink.
Die tee sal altyd deur Megan geskink word.
Bedrywende vorm
Megan skink altyd die tee.
Megan het altyd die tee geskink.
Megan sal altyd die tee skink.
Teenwoordige tyd
(word deur)
Verlede tyd
(is deur)
Toekomende tyd
(sal deur______word)
Additional Rules:
3) PRONOUNS CHANGE
4) Adverb of TIME or MANNER is inserted between the word / is / sal & deur
5) HELPING VERBS are treated as future tense
- use the given helping verb and
- add a word to the end
"sal / sou"
"wil / wou"
"kan / kon"
"moet / moes"
"gaan"
Bedrywende vorm
Megan skink die tee.
Megan het die tee geskink.
Megan kan die tee skink.
Lydende vorm
Die tee word deur Megan geskink.
Die tee is deur Megan geskink.
Die tee kan deur Megan geskink word.
Teenwoordige tyd
(word deur)
Verlede tyd
(is deur)
Toekomende tyd
(sal deur______word)