Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

wetgewing rakende aborsie

navorsing wys:

56% meerderheid in SA glo dit is verkeerd.... (selfs al is kind erg gebrekkig)

20% glo dit is nooit verkeerd

70% glo verkeerd as jy aborsie het bloot agv gebrek aan finansies

  • UN se konferensie:
  • oortree menseregte as jy nie 'n aborsie mag kry nie.
  • geen wetgewing oor aborsie voor 19e eeu
  • 1869: pous Pius 9e sê, met swangerskap is daar al 'n siel. was ondenkbaar om aborsie te hê.
  • 19e eeu: alle aborsie onwettig.
  • 1950-1985: ontwikkelde lande verander. goeie redes soos menseregte en veiligheid
  • lande waar dit onwettig is het ook ou wetgewing.
  • hoe meer ontwikkeld, hoe meer liberaal.

wie kom in aanmerking vir aborsie in SA

Ja, slegs as dit jou lewe red:

  • enige vrou op enige ouderdom sonder enige rede aborsie aanvra mits sy minder as 12 weke swanger is.
  • tussen 13-20 weke swanger is:
  • eie fisiese/geestelike gesondheid op spel is
  • baba ernstige geestelike/fisiese gebrekke gaan hê
  • swanger agv bloedskande
  • swanger agv verkragting
  • persoonlik voel haar ekonomiese/sosiale situasie van so aard is dat eerder dit sal wil beeindig
  • meer as 20 weke
  • slegs indien haar lewe/fetus se lewe in gevaar is
  • Amerika's en karibies
  • (5) o.a. Argentinia
  • Sub-Sahara Afrika
  • (9) o. a. Mosambiek, Zimbabwe...
  • Midde Ooste en Noord Afrika
  • (3) o.a Saudi Arabië...
  • Asia en Pasifies
  • (3) o. a. Pakistan...
  • Europa
  • Poland

globale gevoel...

  • Midde Ooste en Noord Afrika:
  • Afghanistan, Egipte, Iran, Lebanon, Libië, Oman, Sudan, Sirië, UAE, Yemen
  • Asië en die Pasifiese
  • Bangladesh, Indonesië, Laos, Miyanmar, Papoa, New Guinea, Filipyne, Sri-Lanka
  • Europa
  • Ierland, Malta

lande teen aborsie

SA

  • Suid-Amerika
  • Brazil, Columbia, Chili, Dominican republiek, El salvador, Gustamala, Haiti, Honduras, Meksiko, Nigaragua, Panama, Paraguay, Velesuela.
  • Regering sien aborsie as manier om teen rassisme en seksisme te veg
  • sekssisme word direk bekamp deurdat daar geen manlike instemming nodig is nie
  • rassisme indirek bekamp - swart vroue se lewe kan bevroder
  • Sub-Sahara Afrika
  • Angola, venen, SAR, Chad, Kongo, Ivoorkus, DRK, Gabon, Kenya, Lesotho, madagaskar, Mali, Mauretania, Mauritius, Nigeria, Senegal, Somalia, Tanzania, Togo, Uganda

Suid-Afrika

Aborsie wette wêreldwyd

wie kom in aanmerking vir abosie in SA

  • 1997: wet op keuse oor beeindiging van swangerskap ingestel (voor dit beperk)
  • 2007: 55.6% van alle swangerskappe eindig in aborsie
  • S.A en Tunisië , enigste afrika lande waar aborsie op versoek van swanger vrou wettig is
  • 20% v wêreld - baie sterk wetgewing teen aborsie
  • bv. chili gaan vrou tronk toe vir onwettige aborsie.
  • nie eers toegelaat as jy verkrag is of as dit jou lewe kan red nie...

2004

behoort dit wettig te wees of nie...(VSA)

  • onder 18
  • aangeraai om ouers te raadpleeg, kan kies of sy wil, nie eers nodig om hul in te lig nie
  • getroude vrouens/in verhoudings
  • aangeraai om ander party te raadpleeg, nie 'n vereiste nie
  • uitsondering: as vrou geestelik ernstig siek is/ lank onbewustelik is - opinie van die ander is noodsaaklik.
  • net dokers mag aborsies uitvoer, verpleegsters met spesiale opleiding mag aborsies onder 12 weke uitvoer.
  • as gesondheidswerker nie aborsie wil uitvoer nie mag hy/sy volgens wet weier - moet persoon van regte inlig en na iemand ander verwys.

argumente teen:

  • dit is moord
  • lewe begin met swangerskap, ongebore babas is reeds mense met regte

argumente vir:

  • basiese reg van mense
  • bemagtig vroue om beheer oor liggame te hê
  • om mens te wees begin eers as jy op aarde leef na geboorte
  • fetus is nie instaat om pyn te voel tydens aborsies nie.
  • reg uitgevoer word, keer jy onwettige aborsies, help eintlik vroue.
  • ongewenste kind behoort nie in wêreld te kom nie
  • fetus voel pyn gedurende aborsieproses.
  • pleeg moord, gaan teen tien gebooie.
  • aborsie los die vrou met sielkundige skade.
  • aborsie maak die getal kinders minder wat aangeneem kan word.

effek van huidige aborsiewet in SA

Nadine, Christian, Schalk

  • sedert nuwe wet: afname in sterftes agv agterstraat aborsies.
  • sterftegetal agv aborsie steeds hoog
  • 5% van alle moeders wat van nageboorte sterf is agv aborsie/aborsie prosedures
  • 75% van hulle is te wyte aan onwettige aborsies
  • studie in soweto:
  • % aborsie onder vrou ouer as 20 het gedaal van 15,2% in 1999 na 13,2 % in 2001.
  • % vroue tussen 16-20 afgeneem van 21%-14,9% in dieselfde tyd.
  • % meisies tussen 13-16 gedaal van 28%-23%.
  • is dit agv beter geslagsopvoeding en beter voorbehoedmiddels?
  • 2007 het 27% van aborsies plaasgevind na 3e maand van swangerskap.
  • SA aborsie die 3e grootse oorsaak van kinderdood onder 1 jaar.
  • meeste aborsies word uitgevoer op meisies onder 18 jaar.
Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi