Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading content…
Loading…
Transcript

Hoofstuk 7: Zane se verdiende loon

Hoofstuk 4: Play

Hoofstuk 2: Orkesnefening

Hooftuk 10: Die Gids

Tiaan spyt sy pa is n dokter. Hy wilmaak of hy sek om die oudisies mist te loop. Toe hulle na skool die musiekklas kom, is daar niemand vir die oudisies nie.. Hulle stap na meneer Marx se musiek klas waar die orkes oefen en reel met die onderwyser dat hulle die oudisie in sy klas hou.

Belangrikste Punt: Hulle het die oudisies met die orkes na hulle se oefen.

Die twee vriende is steeds by die orkesoefening. Zane se vir meneer Marx hulle het n tromspeler en n sanger nodig om n band te vorm. Tiaan kan nie glowat Zane besig is om te doen nie. Meneer Marx stel voor hulle hou n oudisie en bied aan dat hulle die lee klaskamer langs synegebruik. Net daar besluit Zane om die oudisie Donderdag middag na skool te hou en kondig dit aan as n uitnodiging aan al die skoolorkeslede.

Belangrikste Punt: Die vriende se vir Mnr Marx hulle het n tromspeler en n sanger nodig om n band te vorm en Mnr Marx se hulle moet oudisies he.

Toe Tiaan en Zane by meneer Marx se klas aankom, hoor hulle n harde lawaai van bine. Hulle gaan in en sien dat die skoolorkes regmaak vir hul oefening.Meneer Marx begin met hulle praat oor postmodernisme en haal die versierde Mozartbeeldjie uit ter illustrasie. Hy vra vir die twee vriende van watter musiek hulle vanhouen op Zane se antwoord dat hulle van rock hou, rits hy n lang lys van verskillende rock soorte af.Hulle besef meneer Marx weet meer van musiek as wat hulle gedink het. Frik van Tonder roep uit dat die twee n band het Meneer

Marx haal inligtingstukke uit oor die Rumoer kompetisie.

Belangrikste punt: Mnr. Marx haal inligtingstukke uit vir hulle op n band kompetisie (rumoer)

In hierdie hoofstuk vertel Tiaan van sy en Zane se Gids tot meisies. Hulle skryf al van grad 8 af alles wat hulle oor meisies leer. Toe Tiaan reel 235 in die gids lees, verstaan hy hoekom Zane so gretig was om die band te begin.

Belangrikste punt: Tiaan en Zane het n gids tot meisies om te maak.

Hoofstuk 8: Oudisies

Hoofstuk 11: Wat’s in n naam?

Hoofstuk 12: Suur…!

Hoofstuk 9: Casanova op sy kniee

Hoofstuk 5: Selfportret

Hooftuk 6: Kennisgewing

Bongi lees n ou Engelse gesegde op haar suikerpakkie en net daar kry hulle n naam: Suurlemoen! Met n uitroepteken. Tiaan bestel suurlemoenskyfies wat hy vir die fotonemery wil gebruik.

Belangrikste punt: Hulle band se naam is nou Suurlemoen(Bongi sien dit op n suiker pakkie)

Hierdie hoofstuk bevat die biografiee van die lede van Suurlemoen!

Belangrikste Punt: In hierdie hoofstuk die mense in Suurlemoen! Beantwoord vrae oor hulself.

Hoofstuk 1: Mozart met Lipstick

Hoofstuk 3: Pause. Rewind

Liezl se sy kan nie in die band wees nie omdat sy het nie tyd nie. Zane gaan op sy kniee om haar te smeek, maar Bongi het n beter voorstel. Sy stel voor dat die vier mekaar die volgende middag by Milky Lane ontmoet waar hulle kan praat oor die band.

Belangrikste punt: Hulle wil ontmoet na by Milky Lane.

Tiaan en Zane is in die klas waar die skoolorkes oefen. Voordat iemand nog n oudisies afle, stel Liezl Kritzinger voor die twee vriende speel eers iets. Dit sal vir die res van die groep wys of dit die moeite werd sal wees om in n band saam Tiaan en Zane te wees. Dit is n dawerende sukses.

Belangrikste punt: Liezl sing vir die oudisies en Bongi speel troms.

Tiaan praat oor die tipe musiek waarvan hy hou. Hy hou nie van die musiek wat n mens op skool leer nie. Hy en Zane speel n bietjie meer as n jaar saam kitaar- een keer n week in die garage. Hulle is nie wat n mens n band kan noem nie-hulle het nog nooit eens op n naam besluit nie. Hulle het al n slag of wat prober adverteer vir n tromseler, maar al hulle pogings het te simple gelyk en hulle het dit laat vaar.

Belangrikste punt: Die seuns adverteer vir n tromspeler en n sanger in die koerant.

Zane het n kennisgewing gemaak om die oudisies te adverteer. Tiaan is skaam oor die oudisies.

Belangrikste Punt: Zane het n kennisgewing gemaak om die oudisies te adverteer.

Juffrou Pienaar vra vir Tiaan en Zane om n brief by meneer Marx te gaan aflewer.Die twee vriende stap na sy musiekklas op die punt van die ry buitenste klasse.Hy is niedaar nie en Tiaan sit die brief op sy lessenaar neer.Intussen het Zane die lipstiffie wat hy voor skool opgetel het, uitgehaal en die beeldjie van Mozart versier. Tiaan wil nog iets se, toe meneer Marx die klas binnekom. Hy vaar nie uit teenoor hulle nie, maar vra dat hulle hom na skool in sy klas kom sien.

Belangrikste punt: Zane sit lipstiffie op die Mozart beeldjie.

Chapter 5: Selfportret

Tiaan sit in sy kamer en prober foto’s van himself neem met die digitale kamera wat hy die vorige maand vir sy verjaarsdag gekry het. Skielik praat Zane agter hom en hy wip soos hy skrik. Hy is so skaam na die incident by die orkesoefening da thy himself nou binnenshuis wil besig houe in plaas van uitgaan. Zane is baie positief oor die oudisies die kompetitisie en Liezl Kritzinger.

Belangrikste Punt: Tiaan is so skaam na die incident by die orkesoefening da thy himself nou binnenshuis wil besig hou in plaas van uitgaan.

Suurlemoen!

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi