Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

>Is 'n soort bedrieglike beleggingskema.

>Een persoon is bo-aan

>Werf dan 'n aantal ander mense.

> Almal bele geld in die skema

>Die mense op die 2de vlak moet ook

mense werf.

>Die persoon bo-aan kry almal se geld.

>Die mense op ander vlakke kry die geld

van die ander mense onder hulle.

>Probleem- mnuwe beleggers droog gewoonlik

vinnig op.

>Mense word bedrieg om te glo dat hulle

geld gaan maak terwyl dit net 'n

kwessie van tyd is voordat die piramide

inmekaarval.

Geldwassery

Piramideskemas

>Bron van onwettige inkomste te versteek.

>Geld kan op verskillende maniere verkry

word bv.diefstal en dwelmhandel.

>Onwettige geld staan bekend as "vuil geld"

>"Vuil geld" word soms gerbuik om wettig

ondernemings mee te bedryf.

>Geld wat dan deur die wettige ondernemings gemaak word="skoon" of

"gewas"

Onwettige dobbelary

>Die Nasionale Dobbelwet laat spesifieke

dobbelaktiwiteite toe by spesifieke dobbelplekke.

>Dobbelary waarvoor die wet nie voorsiening

maak nie is onwettig.

>Onwettige dobbelary betl nie belasting nie.

>Onwettige dobbelary kan skade en finansiele

probleme veroorsaak.

>Onwettige dobbelary- ander onwettige

aktiwiteite finansier.

Dobbelary, piramideskemas, onwettige dobbelary en geldwassery, invloed op die sakebedrywighede

Dobbelary

-Diefstal.

-Rehablitasiekoste

-Verlies aan produksie

-Kriminele klagtes

>Om op iets te wed waarvan die uitkomste

onseker is.

>Daar is verskillende vorme van dobbel

casino's,Nasionale Lotery of weddenskappe op perde.

>Hou aan daarmee omdat hulle glo hulle

volgende keer sal wen.

>Ongelukkig wen hulle gewoonlik nie.

>Hulle het reeds baie geld verloor en voel

dan hulle moet aanhou tot hulle alles wen wat hulle verloor het.

>Nasionale Veranteoordelike

Dobbelaryprogram

Nasional Responsible Gambling Programme

is in 2000 gestig om dobbelaars op te voed oor verantwoordelikhede.

Voorkennis

Wat is sosio-ekonomiese

kwessies?

Ongelykheid & armoede

Inklusiwiteit

Werkloosheid & onproduktiewe

arbeidsmag.

MIV/Vigs

Sosio-ekonomiese kwessies

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi