Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Inkomste en uitgawes

$1.25

Monday, February 17, 2014

Vol XCIII, No. 311

Persoonlike uitgawes

Enige bedrag wat jou armer maak of jou welvaart verminder.

Persoonlike inkomste

Jy bestee geld en kry niks van waarde of wat herverkoop kan word in ruil daarvan nie.

Dit is 'n bedrag geld wat 'n persoon of gesin elke maand bestee.

Uitgawes is persoonlik en verskil van persoon tot persoon, die bedrag wat jy uitgee hang van jou inkomste af.

Onthou om volgens jou inkomste te leef...

Is die totale bedrag geld wat 'n mens uit verskillende bronne kry.

Soorte persoonlike inkomste

Lone

Salaris

Bv. Salaris, loon, 'n toelaag, sakgeld, huurinkomste, en so meer.

Dit is 'n vaste bedrag geld wat elke maand betaal word deur die besigheid waarvoor jy werk.

'n Salaris word een keer per maand betaal en is elke maand dieselfde bedrag.

Dit sal slegs verander as de persoon 'n verhoging kry, wat gewoonlik een keer per jaar plaasvind.

Lone word gewoonlik per uur verdien en een keer per week betaal.

Die tarief hang af van die werker se aantal ure gewerk.

Sommige werkers word betaal vir elke item of stuk wat hulle vervaardig.

Dit word stukwerk genoem.

Persoonlike inkomste verhoog jou welvaart.

Jy kan geld verdien deur takies vir jou ouers en groot ouers te doen.

Kommisie

Is 'n bedrag geld wat aan iemand betaal word vir verkope wat hy/sy gedoen het.

Die kommissie word gewoonlik as 'n persentasie van die waarde van die verkope bereken.

Verkoopsverteenwoordigers van 'n maatskappy verdien gewoonlik kommissie.

Ander persoonlike inkomstes

Informele besighede:

persoonlike inkomste

Aktiwitieit 2-Identifiseer persoonlike inkomste

Daar is ander maniere om ekstra persoonlike inkomste te verdien.

Bv.

Baie mense raak by informele besighede betrokke omdat daar 'n groot werkloosheid probleem in Suid-Afrika is.

Hulle doel is om te oorleef en soveel wins as moontlik te maak.

Hulle persoonlike inkomste sal afhang van hul kontant verkope vir die dag.

BV. Winkels wat uit huis bedryf word.

motorwasdienste by parkeerareas en Smouse

1. Voltooi die kolom deur die soort persoonlike inkomste te identifiseer.

2. Noem 'n informele besigheid wat jy sal wil begin. Wat sou jou grootste inkomste en uitgawes in die besigheid wees?

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi