Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading content…
Loading…
Transcript
  • Wat gebeur as een van die kurwes skuif? (vraag/aanbod, prys en hoeveelheid?)
  • nuwe prys is P1
  • produsent hou X
  • betaal dus P1-X belasting
  • verbruiker betaal P1-P van belasting
  • en produsent betaal P-X

Ad Valorem Belasting

Effek van belasting

(eenheidsbelasting)

  • belasting verander soos die prys verander
  • verandering in die mark bly dieselfde soos eenheidsbelasting
  • aanbod kurwe skuif na links : aanbod verminder
  • verskuiwing is paralel en gelyk aan die belasting bedrag

Vraag en Aanbod Kurwe

Verskuiwings

Indirekte belasting

Aktiwiteit

  • dit is belasting op goedere en dienste wat reeds by die prys van goedere en dienste ingesluit is
  • die produsent/verkoper betaal die belasting oor aan die regering (BTW)
  • Dui aan wat die effek van 'n R2 belasting heffing op die ewewig sal wees?
  • Hoeveel belasting betaal die produsent en verbruiker?

Voorbeelde:

  • belasting op brandstof: olie, petrol en diesel
  • aksynsbelasting: sigarette en wyn
  • invoerbelasting (doeane): op alle goedere wat ingevoer word
  • lisensies: motor, televisie
  • vervoerbelasting: vliegtuigkaartjies, tolpaaie

Wat gebeur as hulle saam skuif?

Vraag en Aanbod

Die effek van die Publieke Sektor:

Indirekte belasting

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi