Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

SOSIALE VERANDERINGE

vervolg...

GRAAD 10

PORTUURGROEPE

Portuurgroepe

Wat is die effek:

(van portuurgroepe op individu)

Wat is die effek?

  • Vriende is vir adolessente belangrik.
  • Gee 'n gevoel van behoort.
  • Kan beinvloed hoe jy optree en reageer.
  • Kan lei tot skadelike of onverantwoordelike gedrag -

(GROEPSDRUK)

Wat is die effek op bv.

1. Kleredrag?

2. Eksperimenteer?

3. Optrede by skool?

4. Interaksies met ander?

5. Uitkyk op die lewe?

GROEPSDRUK:

Definisie:

Groepsdruk is wanneer een sosiale groep, gewoontlik van dieselfde ouderdom, druk uitoefen om hul gedrag te verander sodat dit met dié van 'n groter groep ooreenstem.

Hoe?

Groepsdruk vind plaas wanneer 'n individu aangemoedig word om sy of haar portuur se voorbeeld te volg deur houdings, waardes of gedrag te verander om by die groep wat invloed uitoefen, te pas.

Groepsdruk

Hoe hanteer jy groepsdruk?

1. Wees bewus van hoe jy voel.

2. Weet hoe om te reageer.

3. Praat met mense wat druk probeer uitoefen.

4. Maak vriende met mense wat dieselfde morele waardes as jy het.

5. Kry hulp van volwassene indien nodig.

6. Wees ferm in situasies wat jou ongemaklik laat voel.

Sosiale media

Invloed van sosiale media op groepsdruk

Sosiale media

Invloed van sosiale media op groepsdruk

Invloed

Voordele:

  • verhoogde sosialisering
  • blootstelling aan idees
  • skep/bou selfvertroue

Nadele:

  • druk wat bv. advertensies uitoefen
  • blootstelling aan onvanpaste gedrag/dialoog
  • vals nuus
  • vals idees van verskeie aspekte

Invloed van sosiale media:

Gevolg

Invloed van sosiale media kan tot verandering in identiteit, selfvertroue of gewoontes in die werklike lewe lei.

Voorbeelde?

Binne die werksplek:

Voorbeeld:

Mense kan voel dat hulle 24/7 beskikbaar moet wees.

Wenke oor hoe om oor die internet te kommunikeer

Internet

  • Moenie persoonlike inligting, soos jou huisadres, ID-nommer, bankrekeningnommer ens. bekend maak nie.
  • Moenie iets deel (post) as jy kwaad is nie - jy mag dalk later spyt wees.
  • Moenie vreemdelinge (aanlyn kennisse) ontmoet nie - indien wel noodsaaklik, kies 'n openbare plek en neem iemand saam.

Verandering binne die arbeidsmag

Arbeidsmag

Wanneer jy deel word van die arbeidsmag, ervaar jy verandering (as deel van lewensrol) en jy ervaar ook toenemende verantwoordelikhede.

Verandering

Voorbeelde:

  • verantwoordelikheid oor take wat verrig moet

word

  • verantwoordelikheid teenoor die span saam met

wie jy moet werk

  • jou gesin/afhanklikes maak staat op die inkomste wat

jy verdien

  • die konneksies wat jy vorm by die werk

(vriende-kollega's

  • verantwoordelikheid teenoor doelwitte aan self

gestel binne die werkplek

  • verantwoordelikheid teenoor beplanning

van loopbaan

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi