만나보세요 

Prezi AI.

새로운 프레젠테이션 도우미가 기다리고 있어요.

뎌욱 빠르게 컨텐츠를 다듬고, 보강하고, 편집하고, 원하는 이미지를 찾고, 시각자료를 편집하세요.

로딩중
스크립트

Materiale om ons

17/04/2019

Nuwe woorde

Nuwe woorde

Smelting

Vaste stof verander in ‘n vloeistof wanneer dit verhit word.

Smelt

Verdamp

Vloeistof verander na ‘n gas.

Verdamp

Kondenseer

Afkoel van ‘n gas na ‘n vloeistof.

Kondenseer

Vries

Afkoel van ‘n vloeistof na ‘n soliede vorm.

Vries

Verandering van toetstande

In die natuur kan ons sien dat water 'n vloeistof, vaste stof en gas is.

  • Wanneer dit 'n vloeistof is, noem ons dit water.
  • Wanneer dit 'n vaste stof is, noem ons dit ys.
  • Wanneer dit 'n gas is, noem ons dit waterdamp.

Verandering van toestande

Drie algemeenste vorms van materiale en stowwe is:

  • Vaste stof
  • Vloeistof
  • Gas

Vaste stof

Vloeistof

Gas

Verhitting van materiale en stowwe

Verhitting van materiale en stowwe

Wanneer 'n stof verhit word, verander dit

van vorm.

'n Vaste stof verander eers na 'n vloeistof wanneer dit verhit word.

Wanneer dit verder verhit word, verander

die vloeistof na 'n gas deur verdamping.

'n Vaste stof na 'n vloeistof

Ys is 'n soliede vorm van water. Dit word van water gemaak wat gevries is.

As ys warm gemaak word sal dit smelt en 'n vloeistof word.

'n Vloeistof na 'n gas

As water verhit word, verdamp dit.

Die vloeistof word 'n gas en dit word verdamp genoem.

Waterdamp kan nie gesien word nie.

Stoom is nie 'n gas nie. Stoom is klein druppeltjies water- soos in 'n wolk.

Double click to edit

Verkoeling van materiale en stowwe

Wanneer 'n stof afgekoel word, verander

dit van vorm.

'n Gas verander eers na 'n vloeibare vorm wanneer dit kondenseer.

Wanneer dit verder afkoel, vries die

vloeistof en vorm 'n vaste stof.

'n Gas na 'n vloeistof

As waterdamp afkoel verander dit na 'n vloeistof. Die waterdamp kondenseer en word 'n vloeistof.

Reën word gevorm wanneer waterdamp in die lug kondenseer.

Die waterdamp word klein druppeltjies water.

Die druppeltjies word saamgevoeg en vorm dan groot reëndruppels.

'n Vloeistof na 'n vaste stof

Wanneer gekondenseerde water aanhou afkoel, sal die vloeibare water in 'n soliede vorm verander.

Die vloeibare water vries en word 'n vaste stof.

Die vaste stof staan bekend as ys.

'n Vloeistof na 'n vaste stof

Eksperiment

Eksperiment 1

Eksperiment 2

Eksperiment

프레지로 더욱 인상깊고 역동적인 프레젠테이션을 만들어 보세요