Gebed #1
“Bid vír die regering”
Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense, vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons ’n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid
(1 Tim 2:1-2)
3 Gebede
om in tye van politieke onstabiliteit
te bid
“Elke mens moet hom onderwerp aan die owerhede wat oor hom gestel is. Daar is immers geen gesag wat nie van God kom nie, en die owerhede wat daar is, is daar deur die beskikking van God. Wie hom teen gesag verset, kom dus in opstand teen die ordening
van God” (Rom 13:1-2)
Gebed #2
"Laat U wil geskied... soos in die hemel"
“So moet julle bid: Ons Vader wat in die hemel is...laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel”
(Matt 6:9-10)
Gebed #3
"Laat U koninkryk kom"
“Wanneer julle bid, sê dan: Vader...laat u koninkryk kom.”
(Luk 11:2)