Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

As jy op beweeg...

Dit vat lank...

Jou "commitment"

gaan moet meer word

Persoonskap

Respek - Mense volg jou vir wie jy is of dit wat jy verteenwoordig

Sy kwaliteite:

1. 'n Dienaar

2. Lewe van integriteit

3. Konstante ontwikkelaar van leier

Dit word makliker

om te lei...

Nog voorbeelde?

Voorbeeld: Samuel

Persone

Groei word meer

Reproduksie - Mense volg jou omdat jy iets vir hulle gedoen het

Wet van Eksplosiewe Groei: As jy wil

groei, lei volgelinge - As jy wil vermenigvuldig,

lei leiers.

Nog voorbeelde?

Jy verlaat nooit

die vlakke wat jy

al verby gesteek

het nie...

Voorbeeld: Paulus

As 'n leier gaan jy nie

op dieselfde vlak as

ander mense wees nie

Produksie

Wet van respek: Mense volg leiers

wat sterker leiers is as hulself.

Resultate - Mense volg jou omdat jy 'n verskil gemaak het in die skool of organisasie

Jy moet werk daarna

om ander leiers ook

deur die vlakke te neem

Voorbeeld: Dawid

Nog voorbeelde?

Permissie

Verhoudings - Mense volg jou omdat hulle wil

Wet van konneksie: Leiers raak

harte voordat hulle vra vir iemand

se hand

Bereik jou volle potensiaal as leier!

Voorbeeld: Nehemia

Nog voorbeelde?

Posisie

Regte - Mense volg jou omdat hulle moet

Die vyf vlakke van leierskap

Wet van die deksel: Leierskap

bepaal hoe effetkief 'n mens is

Nog voorbeelde?

Voorbeeld: Rehobeam

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi