Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Copy of Stad in die mis (DJ Opperman)

No description
by

Shaun Mentoor

on 16 May 2013

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Copy of Stad in die mis (DJ Opperman)

Met gespanne spier
loop ek deur die mis
want om my sluip ‘n dier
onder wit duisternis;
ek hoor hom knor en in oop mote
waggel sy pilare-pote
en sy kantelende rug metaal;
op hoeke van die strate blink
sy oë bloedbelope,
en met sy hap sluit staal op staal. Gedig se bou: Stad in die mis Daar is net een strofe, 10 versreëls lank. Atmosfeer Progressie “sluip” (r.3) subtiele/stil beweging Rym bind gedagtes: spier - dier... Die dier (die stad) versoorsaak die spreker se gespanne spiere (angs, vrees en spanning) Beelde DJ Opperman Met gespanne spier
loop ek deur die mis
want om my sluip ‘n dier
onder wit duisternis;
ek hoor hom knor en in oop mote
waggel sy pilare-pote
en sy kantelende rug metaal;
op hoeke van die strate blink
sy oë bloedbelope,
en met sy hap sluit staal op staal. "a b a b" d.w.s. Kruisrym "c c d e f d" d.w.s. Gebroke rym Met gespanne spier
loop ek deur die mis
want om my sluip ‘n dier
onder wit duisternis;
ek hoor hom knor en in oop mote
waggel sy pilare-pote
en sy kantelende rug metaal;
op hoeke van die strate blink
sy oë bloedbelope,
en met sy hap sluit staal op staal. 'n Dreigende / onheilspellende / "eerie" atmosfeer Wys vir ons dat die spreker bang is Sintuie help om atmosrfeer te skep Sig / Sien: mis, waggelende dier, pilare pote, die dier se metaalrug dier se bloedbelope oë. Gehoor / Hoor: die stad knor en die dier hap Gevoel / Voel: gespanne, dreigende atmosfeer “knor” (r.5) maak geluid "waggel" (r.6) definitiewe/opsetlike beweging "hap" (r.10) aksie Die stad is soos ‘n sluipende dier. Die spreker voel vasgevang en bedreigd. Die stad knor (stadsgeluide) soos ‘n dier wat kwaad is. Die spreker is bang. Die stad is soos ‘n dier wat inbeweeg op die spreker. Die pote is moontlik die hoë geboue. Die dier is sterk en solied (sy rug is van metaal). Dit kan moontlik verwys na brûe, skuins metaaldakke van geboue.Dit maak die spreker bang. Die dier (stad) het bloedbelope oë wat verder vrees by die spreker inboesem. Dit kan moontlik na die verkeersligte verwys. Die stad het ‘n kragtige kaak wat die spreker bang maak. (Die stad sluk die digter in.) Dit kan moontlik na motorbotsings of industriële voertuie verwys. mis - duisternis... Die mis veroorsaak die duisternis (donkerte) en vergroot die spanning. mote - pote... die woorde dui op die vooruitgang en bouwerk wat in die stad aan die gang is, dier se spore. metaal - staal... hierdie woorde sluit aan by die boubedryf – dit beklemtoon die koue, harde atmosfeer van stadslewe Met gespanne spier
loop ek deur die mis
want om my sluip ‘n dier
onder wit duisternis;
ek hoor hom knor en in oop mote
waggel sy pilare-pote
en sy kantelende rug metaal;
op hoeke van die strate blink
sy oë bloedbelope,
en met sy hap sluit staal op staal.
Full transcript