Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

?- TANJA JOUBERT

No description
by

Marcel Cornelius

on 10 March 2017

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of ?- TANJA JOUBERT

STROFE 1
STROFE 2 STROFE 3
STROFE 4
5 Ek braille dit in my passerblik,

6 doodle dit in my tuiswerkboek, op my tas,

7 Jou naam pen ek oor 'n swartbord

8 sodat niemand dit ooit weer af kan was.
9 Ek ryg dit regs aan my naam vas

10 en dra dit soos kraletjies om my nek,

11 graffiti dit op elke straathoek

12 soos 'n hond wat sy been lig om te sê; "Dis my plek!"

13 Want jy is al my uithangborde,

14 die screensaver van my brein,

(permanent)
15 die tatoeëermerk oor my hart

16 en, wie weet, dalk nog die T-hemp van my pyn.
$1.25
Graad 12 2017
Gedig 6
STROFE 5
1 Jou naam draai ek uit elke appelstingel,
2 pak dit in spoelklippies op die strand.
3 Ek vinger jou naam op vuil motorvensters,
4 toegewasemde spieëls en oor die palm van my hand.

17 Miskien het jy my naam al uitgevee. Uitgetippex!
18 Of dalk versier jy dit met smiley faces ( ) en 'n soentjie-x
19 Ek sal verstaan as jy my nog nie kan spel nie,
20 nie eens met leestekens kan vertel nie.

21 Net jammer jou naam, is nog net 'n
22
?

STROFE 6
21 Net jammer jou naam, is nog net 'n
22
?
Skrif vir blindes
wanneer mens skribbel
Vergelyking
Spreker nie seker of hy bewus is van haar en of sy 'n kans met hom het nie.
WENDING VIND PLAAS.
Haar onsekerheid word duidelik
Sy sal dalk nog die pyn van verwerping soos 'n kledingstuk dra
hy is altyd in haar gedagtes
sy wil hê almal moet sy naam sien
Inversie
Full transcript