Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Copy of Nuutste Tendense IKT.

No description
by

Gezé Smit

on 29 September 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Copy of Nuutste Tendense IKT.

Samevatting & Bronnelys
Nuutste Tendense IKT.
C.J.G. Prinsloo (21635412)
15 Oktober 2013
Die nuutste tendense in IKT en die gebruik daarvan in die klaskamer.
http://lore.com/GFRY-Studio:-A-View-with-a-Room/
IKT
OPSOMMING
Voorbeelde en verduidelikings van bruikbaarheid.
http://www.livebinders.com/shelf/featured

IKT staan bekend as Inligting Kommunikasie Tegnologie. As die IKT instrumente reg gebruik word kan dit die onderrig en leer van enige vak verbeter. Dit ondersteun konseptuele ontwikkeling van Inligtingstegnologie, stel leerders en onderwysers in staat om probleme te ondersoek en beïnvloed die manier van hoe Inligtingstegnologie onderrig en leer word.
SMART Board
Lore
Prezi
Live Binders
Live Binders is ‘n sagtewaar program wat meer gerig is vir die onderwyser se gebruik as die leerders en word gebruik om portefeuljes te ontwikkel elektronies
Voordele:
Alles is digitaal en kan op 'n geheuestokkie gestoor word.
Spaar kostes.
Organiseer van lesplanne tot aanbiedings en videos in een lêer.
Stoor op webwerf om toegang vir leerders te bied.
Nadele:
Benodig internet toegang.
Moet rugsteune maak.
Toepaslikheid:
Leerders kan ePortefeuljes skep om hulle werk te organiseer.
Leerders kan die onderwyser se lesse op ‘n latere stadium weer bekyk en reflekteer.
Onderwyser kan die leerders se portefeuljes op ‘n gereelde basis besigtig en assesseer waarmee die leerders sukkel.
SMART Boards is daar om samewerkende leer te verbeter en lesse interaktief te maak op die interaktiewe witbord sisteem.
Voordele:
Alle werk wat op die bord gedoen is tydens die les kan gestoor word as PowerPoint, Word, Excel of PDF dokument.
• Gee studente ’n praktiese benadering tot klaskamerbestuur konsepte.
Nadele:
Duur.
Oppervlak kan beskadig word.
Koste: R20 000 tot R 50 000.

Toepaslikheid:
Die onderwyser kan die SMART bord gebruik om sy of haar lesse meer aantreklik en interaktief te maak met die leerders. Die leerders kan probleme direk op die bord oplos en dit kan gestoor word sodat al die leerders later die les kan verkry.
Die is ‘n netwerk wat op dieselfde beginsels as Facebook gebasseer waar die leerders in ‘n sekere klas die onderwyser kan volg en besprekings hou oor sekere temas en werk.
Dien as ‘n kommunikasie middel tussen die onderwyser en leerders, waar daar klaswerk en lesse bespreek kan word.
Voordele:
Dokumente kan opgelaai word en beskikbaar gestel word vir die lede op die groep.
Punte boek kan gebruik word.
Nadele:
Benodig internet geriewe.
Leerders benodig epos addres om aan te sluit.
Koste: Gratis.

Toepaslikheid:
Kommunikasie middel tussen onderwyser en leerder buite die skool.
Kan gebruik word om aktiwiteite in te dien.
Onderwyser kan opdragte daarvan af assesseer en punte in punte boek plaas.
Dit is om inligting aan ander oor te dra op ‘n interessante wyse en hou dit die onderwyser se lesse interessant. Dit is aanbiedings sagteware wat 'n heeltemal nuwe wêreld oop maak tussen witborde en skywe.
Voordele:
Gee 3D effek van aanbieding.
Leerders kan gratis registreer en onderwyser se aanbiedings aflaai.
Onderwyser kan na ander anderwyser se aanbiedings kyk en selfs gebruik op Prezi for Education.
Kan in PDF formaat gestoor word sodat die aanbieding nie aanlyn hoef te wees nie.
Nadele:
Benodig internet geriewe om aanbieding te ontwerp.
Prezi program moet gekoop word indien nie altyd internet toegang besit nie.
Kostes: Gratis indien die vrye weergawe gekies word. Vir die Pro weergawe is die R 45 per maand.

Toepaslikheid:
Onderwyser kan aanbiedings skywe ontwerp wat die leerders se aandag sal behou by die les en hulle meer aktief betrokke maak. Prezi aanbiedings kan maklik met ‘n interaktiewe witbord gekonnekteer word en kan dit aanbieding self interaktief word vir die leerders
Crockett, R. 2013. 50 Education Technology Tools Every Teacher Should Know About. Edudemic. http://www.edudemic.com/50-education-technology-tools-every-teacher-should-know-about/ Datum van gebruik: 03 Oktober 2013.

King,M. 2013. New Technology Helping Schools Achieve Individually Tailored Education. Forbes. http://www.forbes.com/sites/beltway/2013/09/03/new-technology-helping-schools-achieve-individually-tailored-education/ Datum van gebruik: 02 Oktober 2013.

TeachThought Staff. 2013. 15 Examples Of New Technology In Education. TeachThought. http://www.teachthought.com/technology/15-examples-of-new-technology/ Datum van gebruik 03 Oktober 2013.

IKTs verskaf opsies aan onderwysers vir die aanneming van instruksies waar spesiale behoeftige leerders ook bevoordeel word, wat nie noodwendig in ‘n tradisionele klas voor kom nie. Die onderwyser kan altyd gebruik maak van verskillende vlakke aktiwiteite in die klas terwyl leer plaasvind volgens die spoed van die leerders.
Full transcript