Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Growth

No description
by

Maritza Kleinhans

on 7 December 2012

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Growth

Die ontwikkeling van 'n LEGENDE OneLaw Strategiese besigheids GROEI voorlegging
en INNOVASIE bestuur

Dis tyd - besigheids model
herontwikkelling WELKOM As jy dink in terme van 'n jaar - plant 'n saadtjie

As jy dink interme van 'n dekade- plant 'n boom

As jy dink in terme van 'n leeftyd -GROEI MENSE Tegnologie is 'n versneller, nie 'n agent van verandering.
Goeie maatskappye verbeter hiermee.Ons besef dit maar te goed en gebruik dit as ons totale versneller gekombineer met innoverende denke.


"Die vliegwiel" verwys na die idee van momentum hou stoot in een rigting en jy sal die opbou van 'n ​​baie van dit wat jou sal help om struikelblokke te oorkom. Momentum is gebou om 'n bietjie op 'n tyd - dit is nie 'n dramatiese, revolusionêre verandering nie, maar konstant, ywerige werk. In een rigting.
konsep moet iets wees waaroor jy diep en passievol oor is , die beste in die wêreld, en in staat is om 'n wins te maak deur te doen. Vind uit wat in al drie van hierdie kategorieë val, en kry 'n begrip en strategie wat gebaseer is op dit.
'n Kultuur van dissipline

Huur mense wat in hul eie reg gedissiplineer is. Bestuur stelsels, nie mense nie.



.
Jim Collins in sy boek Good to Great :

Goed is die vyand van BESTE

Vir baie is goed , goed genoeg en daarom word weining maatskappye die BESTE in wat hulle doen. Min mense het n fantastiese lewe want die meeste aanvaar goed genoeg. Dis ewe belangrik om te fokus op wat om te verbeter as om wat om te stop - dit wat nie werk nie en nuwe innoverende idees na te streef en toe te pas. Goed is beste se vyand! Hoekom strewe om die beste te wees as goed , goedgenoeg is en gemaklik is?

Ons wil OneLaw van ‘n goeie maatskappy na ‘n uitsonderlike “ beste” maatskappy neem.
OneLaw is ‘n goeie maatskappy en nou moet ons die beste maatskappy word!

Leierskap: Hierdie term "Vlak 5 Leierskap„

Mense is nie jou belangrikste bate nie. Die regte mense is.
Hy gebruik die analogie van 'n busbestuurder om te beskryf hoe om 'n wenspan binne in jou organisasie te skep. Hy beveel aan dat jy eers die regte mense op die bus kry , en dan kry jy die verkeerde mense van die bus af, dan wanneer die regte mense in die regte sitplekke is , dan bepaal jy die roete van die bus. Huur mense met die regte karakter eienskappe ( intelligensie, toewyding aan hul waardes voor diep getuigskrifte en praktiese vaardighede te analiseer. Enige iemand kan enige iets leer. OneLaw het 'n baie unieke en besonderse groep mense met uitnemende karakter-einskappe en lojaliteit tot die maatskappy se voordeel.

'n Kultuur van self-dissipline is van kritieke belang, want dit skep 'n omgewing waar mense binne 'n bepaalde stelsel werk, en tog, want die grense van die stelsel is bekend, gee hulle meer vryheid om op te tree binne daardie stelsel.

Organisasie kultuur van dissipline. Hier praat ek nie van autoratiwe dissipline nie , maar van persoonlike dissipline van die personeel waarin die personeel en bestuur gedryf word , getermineerd om doelwit te bereik . In so ‘n maatskappy fokus die individuele intreperneur ten gunste van eie persoonlike groei tot voordeel van die maatskappy groei.Jy moet prosesse bestuur en nie mense nie. Hulle moet op die gedissiplinêre vlak wees om hulself te bestuur te alle tye sonder om eers daaraan te dink.En dit vanself laat die maatskappy groei teen spoed van witlig. Ons het integriteit , empatie ,respek vir ons medemens
Ons is vol selfvertroue , en glo in ons toekoms met ons oë na Bo.
Ons is dinamies en passievol in als wat ons doen.
OneLaw het 'n nasionale gerespekteerde handelsmerk en geloofwaardige reputasie
Sterk leierskap en goed gedefinieerde strategie Oorspronklike Waardes Ons het een oorheersende visie en missie vir almal van ons sakebedrywighede? Ons streef daarna om Suid Afrika se se leidende diensverskaffer platvorm vir die skuldinvordering industrie te wees.

Met behulp van ons portefeulje van handelsmerke ons inhoud, dienste en die verbruikers produkte is ons die mees kreatiewe, innoverende en winsgewende wetlike skuldinvorderings dienste verskaffer vir skuldinvorderings industrie.

Met ons ervarings en ​​verwante produkte wil ons die grootste en mees suksesvolste wetlike skuldinvorderings dienste verskaffer platvorm in Suid Afrika wees met die grootste kliënte databasis.
Ons Markaandeel wil ons vergroot en alom bekend hê, met ons baanbreker grensverskuiwings in die industrie van regtelike skuldinvordering dienstes aan die mark.
Ons is 'n maatskappy met integriteit en waardes - intern sowel ekstern
Ons inisieer en implimenteer innoverende veranderinge wat die hele bedryf van skuldinvordering dienstes verander.
Ons is die baba wat alreeds die reuse bang maak.
Ons is OneLaw !! Idees vir moontlike toekomstige gebruik: Idees vir moontlike toekomstige gebruik: Idees vir moontlike toekomstige gebruik: Idees vir moontlike toekomstige gebruik: Wat maak ons uniek?
Ons innoverende denke en suksesvolle implimentering daarvan.
Ons verwelkoming van verandering sonder enige weerstand
Die spoed waarteen ons innoverende nuwe idees implimenteer.PRO-AKTIEF
Ons besef ons mense kapitaal se waarde en belê in ons mense ontwikkeling en bevordering ten einde die maatskappy se bevordering.

CrowdCall - Uitgekontrakteerde werkgewersbevestiging oproepsentrum (660+ uitgekontrakteerde inbelsentrum agente -nationaal, met die gerief van hul eie geografiese keuse. Daaglikse kommunikasie , Wenke vir die dag/week, opleidings sessies , besoeke aan prinsipale , nuusbriewe , motiverings eposte, hulp en bystand aan gebruikers per epos en telefoon. Wye reeks bekwaamheid en dienstes wat gelewer kan word
Daagliks besig om prosesse in plek te sit en te verbeter om optimum produksie vir die maatskappy (kwaliteit en kwantiteit te verhoog) en ook sodoende inkomstes aan die gebruikers te verseker.
Nationale "Tracer" Netwerk Afdeling : Elektroniese ondertekening van Dokumentasie Art 58.
Inhuis opleiding in terme van konsultering en Wetgewing.

Tracer en inbelsentrum agente Netwerk strek landswyd.

Nadat Artikel 58 dokumentasie onderteken is word die Hof dokumente binne 48 uur
voorberei vir die Hof Proses. (Uitsondering waar dokumentasie verlang word vanaf
kliënte).129 , section 45 Grootste Kompetisie: Wie is OneLaw se kompetisie?
Gerhard van der Merwe Attorneys (Fermar-admin)
Groenewald & Lubbe Attorneys
Koegelenberg Attorneys
Dali Mantlana & Partners
Creditworx oorgekoop deur Nimble
Vertex

Ons kompeterende aanwins en voordeel teenoor ons kompetisie, is die feit dat ons so hoogs innoverende maatskappy is wat verandering met ope arms omhels en verbeteringe implimenteer teen die spoed van witlig. Sonder rooi kleefband; ons versnel deur tegnologie. Beduidende belegging in menslike kapitaal opleiding en ontwikkeling
Hoogs mededingende vergoeding skema
Moedig 'n kultuur van uitnemendheid aan
Die skep van buitengewone werkplekke
Innovasie is die hoeksteen van bedrywighede
Sterkste produk pyplyn in die wettige skuldinvorderings dientes aan industrie.
'n Doel- en waardegedrewe organisasie met waardes en integriteit binne en buite die maatskappy teenoor interne en eksterne kliente sowel personeel.
Gedurende opleiding vir personeel met tegnologie as ons versneller is reeds in plek Hoe belê en groei ons, ons menslike
kapitaal om sodoende te verseker dat ons mense ons aanwins bly? Dankie
Thank you OneLaw - Om die Nasionale
leier te wees in die gebied van
innoverende en tegnologies
gevorderde skuldinvordering
oplossings dienstes vir die finansiële
industrie (ek voel moet alle industriee wees) tot so ‘n mate dat
ons die industrie verander
met ons gereelde BAANBREKER
grens verskuiwings en enigste en voorste platvorm vir dienste aan skuld invorderaars
Alle industrieë regoor RSA Visie: . WIE IS OneLAw?

Ons is OneLaw - 'n unieke, innoverende, entrepreneuriese wetlike skuldinvorderings dienste verskaffer platvorm - - aangedryf deur die neem van berekende risiko's waardeur ons industrygrense verskuif met een leuse – geen perke op sukses!

Ons oorkry gedurig ons eie grootste verwagtinge

Ons herontdek die wiel voortdurend - dit lei tot die bereiking van hoër volumes, beide in produksie en die verhoging van ons lojale kliënte databasis.

Ons waardeer en belê in ons menslike kapitaal met behoud programme in plek en weet dat ons menslike kapitaal ons grootste belegging is. Wat is ‘n strategiese besigheids plan vir so ‘n unieke innoverende maatskappy?

Dis ‘n BELOFTE propvol innoverende strategiese entrepreneurende planne wat geimplimenteer word.

‘n Versekerde HOOP op die toekoms Strategiese besigheids GROEI voorlegging Die kleur ROOI kommunikeer :warmte , passievol, liefde, magtig en kragtig,
uitdagend, opgewondenheid,
Bold.Geen wonder dat Vodacom sy kleur van Blou na ROOI verander het.
Rooi kweek inspirerende passie en enegry.
Net 'n paar van die GROOT maatskappye wat ROOI gebruik : Vodacom , ABSA , Virgin Active,Yamaha,Master Chef , Coca-Cola,Canon and the list goes on and on... OneLaw Ek stel voor ons doen ons maatskappy embleem - ROOI met RSA in die letter “O” of One Law Missie Missie: Ons streef daarna om Suid Afrika se se leidende diensverskaffer platvorm vir die skuldinvordering industrie te wees Doelwit
Sien asb. nuwe besigheids idees

Ek stel voor ons hersien ons doelwitte moontlike na almal se idees Geluklyn besigheidsproses: ENPV EPI/AEDO Terughandig
Sluit Opbetaal
Sluit Allokering Werkgewers-
Verhouding Balju Howe
Voorbereiding Howe Konsultante Netwerk Firewall Pre-Firewall & CrowdCall Bemarking Bestuurspan Jacs Lemmer
Hoof Tegnologie Beampte Die innoverende , visionere EEN MAN agter die span - OneLaw : Alanza Flemix-Jordaan
Coombe & Associates Inc. Miemie Minty
Bemarking Nick Alton
NBO Deon Palmer
MHB Arnoud van den Bout
Projekte Robert Muller
Statistiek Rachel Wickwar
WGVB Duan Hattingh
Regsinvordering
Grizelda Myburgh
Data en Kwaliteitsbestuurder Corne Aldum
Hoof Uitvoerende Beampte Head GROEIKRAG.... Die ontkieming van ..... Die begin: 1994: Innoverende, visionêre leier, Mnr. Cornè Aldum sien ‘n geleentheid raak
•Die opening van die eerste SA MultiLoan tak in Newcastle, Kwa-Zulu Natal groei met tyd na 200 takke landswyd wat hy as deel van Onesys bemark

Wie is ons tans ?

•OneLaw - Platvorm wat dienste verskaf aan skuldinvorderings industrie
•Vandag bestaan die groep uit 4 divisies wat spesialiseer in:
–Kredietverskaffing- en bestuur – SA MULTILOANS
–Sagte- en harde invorderings – OneLaw
–Versekering - OneSure
–Nuwe besigheidsontwikkeling (Cambist ens.) From a SEED to .... OneLaw OneLaw Moenie bang wees om
jou hande vuil te maak nie Ons GROEI met God se genade Ons Groei met GOD se genade It is the battle plan for action that is designed upon a unique set of attributes or conditions (kernels) that sets an organization apart from its competitors (leverages) and results in exceptional and sustainable profits.” Wie is ons kompetisie? Die idee.... Kom ons raak VIRAAL 2 dele op web – 1 vir kliente en een vir debiteure
Kliente:
•Tuisblad
•Profiel – Wie is ons, visi, misie, wat doen ons-kruks – hoekom ons?
•Dienstes beskikbaar op die platvorm
•Ons span
•“case studies”
•Artikels
•Algemene Vrae en Antwoode
•Kontak ons
•Ons sosiale verantwoordelik
•Media/Nuus

Debiteure:
•Tuisblad
•Ons metode
Vind uit of jy geld skuld
•Maak 'n betaling
•Skuld Help
•Algemene Vrae en Antwoode
•Kontak ons

Vroee skuld invorderings boeke bekom.

Sagte invordering oplossings vir alle industriee namens daardie maatskappy. BBB direk van die debiteur se bank rekening - vir alle nie presterende BBB's en kan ook as agterdeur gebruik van die begin af. Soos vir "Self - werknemend" - daar is beweging van fondse in die bankrekeninge.
Ek stel voor ons doen automatiese waarskuwings en opleiding vir elke saak wat deur Firewall afgekeur word en allokeer terug aan gebruiker wat gefoutteer het sodat ons hom die geleentheid gun om sy eie saak te korrigeer en sodoende te leer. Dit sal tot voordeel van ons produksie en syne wees. Dit maak baie tyd vry om op produksie en ander te fokus. En dan die webgebaseerde video en PDF opleiding.
Tans reeds verskeie stelsels , prosesse en verslae ge-inplimenteer om kwaliteit verbeter. Nuusbrief en daaglikse tips en weekliks en opleiding ens. Herontwerp strategiese innoverende besigheids model Prop in op ons platvorm van dienste Menslike retensie program

"Die 7 dag naweek en 8-5 "happy hour"

Investeer en ontwikkel huidige span met aanloklike redes om hier te bly. Moontlike voorbeelde : Cambist fonds - medies- /pensioen- /provident fonds.

Mense is ons grootste aanwins en bate.Wees deel van Een Maatskappy, Een Familie, Een doelwit, Een Visie - "OneLaw "- ons is nommer Een!

"People are our greatest asset. Be part of one company, one family, one vision, one goal, OneLaw– We are number ONE" Ek stel voor ons hou CrowdCall jaarlikse konferensie
en Dankie
-opleiding verfrisser wat ook die "Crowd" laat deel voel van die maatskappy en hul beweeg ook in dieselfde rigting as ons, met die groter prentjie in oog. Werknemer van die maand. Elke departement nomineer 3 persone en bestuur stem op meriete. ONE LAW - Word - Top werkgewer in RSA Operasie GROOT skoonmaak - tabelle/data - ontgun die goudmyn

Operasie VRUGTE boord en nie net kersie boord - kom ons pluk AL die vrugte en nie net die kersies nie

Operasie Kliente diens - ons tog dienste verskaffings platvorm aan skuld invorderings bedryf. Kreatiwiteit

+

Innovering = GROOT Winste

+

Entrepreneuriesedenke If you can dream it - you can do it
Walt Disney Miskien moet ons begin met vroee invordering en kry oorhandigings sodra klient 2 betalings mis.
Debiteure inligting nuwer wat opsporing en sukses verhoog
Groter volumes werk kry Idees vir moontlike toekomstige gebruik : Sodat ons selfs meer kan groei....... Ek stel voor ons
Webwerf
word oorgedoen-Internet bemarking Operasie kliente dien planvorm Neem berekende risiko's
Leiers in die mark
Innoverend , kreatief en pro-aktief
Duidelik gedeffinieerde en gekommunikeerde doelwitte
Ons dryf kwaliteit & kwantiteit Stel voor dat bv. uit R20 of ander fondse miskien - al die personeel sit baie lank - ergonomiese stoelstut miskien vir elke stoel miskien of iets dergliks.
Program wat mense herrinder om oog oefeninge te doen om nie ....visie op te doen. en help dat oe nie oormoeg raak en verlaagde produktiwiteit tevoortbring nie.
Ek stel motiverings kursesse voor wat positiewe denke bevorder. Nuwe webwerf moet gebruikersvriendelik wees Ons: Ek stel voor ons doen al ons opleiding vir die Crowd webgebaseer en laai videos op vir elke onderwerp ( Het reeds aan Grizelda genoem en met Mark gepraat)
Dit verseker dat hulle opleiding op hul vingerpunte het 24-7 , wat ons enige tyd kan opdateer en die handleiding wat beskikbaar is vir aflaai in PDF of print . Ons sit algemene vrae en antwoorde ook op en kan selfs dat hulle op speelse stelsel oefen soos "staging"amper, maar wat niks beinvloed nie.
Gee vinniger opleiding = vinniger aktief en werkend wat produksie lewer.
Beter vir vêrafgelee CrowdCall gebruikers
Steeds lewendige verfrisser opleiding sessies beskikbaar ONS: Ons is tans platvorm van dienste aan finansiele industrie vir skuld invordering - ek stel voor ons brei uit na ALLE ander industriee.Hospitale, mediese fondse , mediese , huur, elektrisiteite- munisipaliteite
Operasie humaniter - ons wys die wêreld ons gee ook om vir die debiteur - vandag se debiteure is more se kliente.

Diens aan debiteure - rehablitasie

Wat doen ons vir die debiteure en land se ekonomie Klientediens Ek stel voor ons sit ons missie , visie en waardes by elke departement professioneel gedruk op plakaat , sigbaar hier en daar op, tesame met dienstes wat ons lewer.

Die personeel moet weet en trots hê in ons maatskappy.Van die skoonmakers tot Hoof Uitvoerende Beampte-Almal moet in EEN rigting beweeg. Gebalanseerde puntekaart "The face of debt recovery has changed quite dramatically in recent years. Those sinister connotations associated with the words debt collection are dissipating as both creditors and consumers begin to see the advantages of a professional debt recovery company. The new trend of debt rehabilitation for consumers is leading to customer retention for creditors. This is particularly pertinent as the economic climate moves slowly towards a recovery.The global economic crisis has not left South Africans unscathed and while we are seeing some steady signs of improvement with interest rates remaining low, I do believe that the economic environment still has a difficult two years ahead.
However, a very positive trend is that overall consumer credit health is improving, which is usually coupled with improved consumer spending activity. This in turn acts as a stimulus for broader economic growth.
This trend has led to creditors changing their approach to arrear collections with many focusing on rehabilitation of debtors, rather than hard-hitting collection tactics. The reason for this is simple. Today’s debtors could still be your customers tomorrow and therefore it makes good business sense to retain them for future growth.
With this in mind, many of our clients have given us the mandate of recovering as much debt as possible, while ensuring that they will still retain the customer. This is most prevalent in the banking sector, but is also becoming more widespread in other sectors as well, such as the telecoms industry.
A professional debt recovery service provider, provides clients with a number of advantages in this regard:
Shorter collection cycles
Improved cash flow
Effective debt collection that does not tarnish your brand’s integrity
Valuable professional feedback to our clients saves them costs as their receivables management is continuously enhanced.
With consumers seeing us as independent from creditors, we tend to get better results as consumers feel safe in dealing with us." 1. Kry die verkeerde mense van die bus af. 2. Kry die regte mense op die bus en in die regte sitplekke 3. Besluit waarheen die bus moet gaan Wat kan ons nog met die Crowd doen? September 2012 Ek stel voor ons doel web met minimum die vlg. : Dit was in September my voorstel voordat ek die nuwe Maatskappy embleem gesien het. Uittreksel Uittreksel Uittreksel Ek stel voor :Interne audits NOODSAAKLIK.
Voorkoming is beter as genesing:
Bv. die interne vloeie en prosesse in agtergrond moet gedurig getoets word sodat ons voorkom dat ons eers van probleme agterkom a.g.v. new-effekte.
Ontgun die data Goudmyn Uittreksel CROWD In- prop idees:
•Verlating herbemarking om kliente terug te wen / Stoor en wen-terug-inisiatiewe
•Kliënte verkryging
•Algemene kliënt diens
•Klagte kliënte diens
•Kliënt retensie program
•Terugvoer van kliënte en navorsing aktiwiteite.
•Kliënt marksegmentering en analise
•Agter kantoor & vervulling-administratief
•Tegniese ondersteuning /IT /Produkte
•Produk verbruikers hulp lyne
•Lojaliteit program versiening
•Nood hulp lyne
• Mediese keuring

• Eise bestuur

• Inligting Verifikasie

• Sagte leidraad –generasie

• Verband verkope leidraad Generasie

• Versekering verkope leidraad Generasie

• Kredietkaart verkope leidraad Generasie

• Marknavorsing & opnames

• Produk- en diens Bevordering

• Inkomende "Call Centre"/inskakel oproep sentrum dienste/ Telefoon Beantwoording

• Betalings navrae handtering

• Kruis telefoon bemarking , additionele verwante produk verkope •Betalings navrae handtering
•Kruis telefoon bemarking , additionele verwante produk verkope
•Inkomende en uitgaande telefoon verkope
•E-pos ondersteuning
•Bestelling neem en betalings verwerking
•Uitgaande oproepe rig
•Inkomende data-insameling en analise
•Data invoer dienste en verwerking
•Databasis ontwerp en bou.
•Data reiniging dienste
•Buite lyste verkryging en kontak verifikasie
•Inkomende oproep beantwoording en verwelkoming sowel kliënt aktivering oproepe
•Her-aktivering aktiwiteite
•Uitgaande / inkomende oproepe handtering
•Bestelling verwerking en nagaan
•Stuur 'n e-pos en webwerf-ondersteuning en navrae
•Skuldinvordering/werksbevestiging soos tans
Idees vir moontlike toekomstige gebruik: Idees vir moontlike toekomstige gebruik:
Full transcript