Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Is Sv1TOMPv2I regtig so belangrik?

No description
by

Marelize Swanepoel

on 19 August 2017

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Is Sv1TOMPv2I regtig so belangrik?

Daar is tans FET-leerders wat nog nooit van hierdie kortpad gehoor het nie.
Hulle kan nie Afrikaans lees nie.
Hulle maak staat op papagaai-leerwerk om te kan slaag.
Samevatting
STOMP help leerders om die struktuur van 'n Afrikaanse sin te herken.
Woordsoorte word gekoppel aan sinsdele van STOMP.
Enkelvoudige sinne volg die v1 en v2 plasing van die gesegde.
Lydende vorm sinne skommel STOMP rond.
Indirekte rede sinne en groep 3 voegwoordsinne se v1-werkwoorde (2de sin) word verplaas na die einde van die sin.
Is S v1 T O M P v2
regtig so belangrik?

(C) Saamgestel deur Marelize Swanepoel vir onderwyseropleiding.
STOMPI is die sleutel wat akademiese Afrikaans oopsluit vir EAT-leerders
Die idee is om STOMP in kleiner, meer hanteerbare happies op te sny en aan te bied.
Hoe eet 'n mens 'n olifant?






Jy sny hom in klein stukkies en eet hom happie vir happie.
Dit is presies hoe onderwysers en leerders voel wanneer hulle vir die eerste keer met STOMPI kennismaak.
Woordorde
Happie 1
STOMP en woordsoorte
Happie 2
STOMP en Tye
Verlede tyd
Teenwoordige tyd
Toekomende tyd
Happie 3
STOMP en Ontkenning
Happie 4
STOMP en Voegwoorde
Happie 5
Happie 1
Wiskunde = Afrikaans
Ons gebruik formules.
'n Sin kan met meeste gedeeltes van STOMP begin, behalwe die verb2.
Onthou net die goue reël:
No matter what you start with, the verb 1 follows.
As die sin begin met die ONDERWERP:

Normale sinsvolgorde
As die sin begin met die EERSTE WERKWOORD:

Sin verander in 'n vraag
As die sin begin met TYD:

Tyd en v1 skuif
As die sin begin met VOORWERP:

Lydende vorm
As die sin begin met WYSE:

Wyse en V1 skuif
As die sin begin met PLEK:

Plek en V1 skuif
Happie 2
Meervoude se basiese reëls storieboek met illustrasies:
Marelize Swanepoel
http://huisgenoot.com/kopskuif-onnies/afrikaanse-taalhandboekie-meervoude/
Happie 3
Jy het een kop.
Die teenwoordige tyd is soos jou kop.
Dit het net een werkwoord.
Jou lyf het twee kante,
voor en agter.
Die verlede en Toekomende tyd is soos jou voor-en agterkant.
Daar moet twee werkwoorde wees.
Die V1 is altyd 'n medewerkwoord en V2 is die hoofwerkwoord
Werkwoorde is tye se hooffokus
Happie 4
Wanneer 'n stelsin in die ontkenning geskryf moet word:
N
N
Wanneer 'n vraag in die ontkenning geskryf moet word:
N
N
Nee,
Negatiewe
woord
iemand
ooit
iets
N
N
Happie 5
Groep 1: Woordorde verander glad nie
Groep 2: Onderwerp-werkwoord-inversie
Groep 3: v1 van sin2 word na die einde van die sin geskuif.
As die v1 'n hulpwerkwoord van modaliteit is, word die hulpwerkwoord VOOR die v2 geplaas:
wil - wou
kan - kon
moet - moes
sal - sou
As die v1 'n hulpwerkwoord van tyd is, word die hulpwerkwoord NA die v2 geplaas:
Die meisie leer baie hard omdat sy eerste op die top 10 wil wees.
het
Die meisie was op die top 10 omdat sy baie hard geleer het.
NB: Maak seker dat saamgestelde sinne ook saam met STOMP te onderrig.
Opstelle word in saamgestelde sinne geskryf.
Mondelinge word in saamgestelde sinne gelewer.
As sleutel om sintaksis oop te sluit? Beslis.
Jy kan die olifant makliker eet as jy dit STOMP vir STOMP vat.
Deel van voegwoorde
Deel van voegwoorde
Deel van voegwoorde
Full transcript