Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Denotasie en konnotasie

No description
by

Jeanne Prinsloo

on 5 May 2015

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Denotasie en konnotasie

Wat is DENOTASIE?
Dit is die letterlike betekenis van 'n woord.
Bv. Ek het my arm gebreek. Arm = deel jou liggaam (letterlik)
Bv. Die swart kat drink melk.
Kat = troeteldier
Denotasie en konnotasie
Bv. Ek eet 'n wit broodjie.
Wit broodjie = broodjie van wit meel
Wat is KONNOTASIE?
Die konnotasie van die woord het ‘n emosionele waarde wat die hoorder emosioneel laat reageer. Dit dui op 'n figuurlike betekenis.
Bv. Die meisie is 'n kat -
sy beledig ander mense.
Bv. Die arme man het
vreeslike slegte ervarings gehad. Arm = jy kry hom jammer
Bv. Die kind is die juffrou se wit broodjie; hy kan niks verkeerd doen nie.
Maak nou 'n sin met die volgende woorde - gebruik dit denotatief en konnotatief in twee aparte sinne...
1. arm
2. groen
3. vet
4. lui
5. gesond
6. ryk
7. sterk
8. swak
9. blind
10. bitter
11. lekker
12. goed
13. kook
14. ouer
15. raak
16. uitboul
17. sny
18. oop
19. vuur
20. koud
Full transcript