Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Tiener blues

No description
by

Charmaine Schoeman

on 4 August 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Tiener blues

Tiener Blues
Strofes 4-6
Waarskuwing
: moenie te vroeg in 'n liefdesverhouding/seksuele verhouding betrokke raak nie
Die gezoem van die bye
is 'n verwysing na die
bytjies en die blommetjies
as ouers hul kinders oor seks inlig
vrot is die vye verwys
na die idioom
vroeg ryp, vroeg vrot
' en die waarskuwing aan tieners is dat dit 'n fout is om met dinge besig te wees wat vir volwassenes bedoel is
Raad
: Kies die regte persoon en onthou daar is baie
visse in die see
Die meisie weet nie watter keuse beter is nie- nerd? tang? Die nerd gee haar rillings maar die tang kan gevaarlik wees.
Liefdesprobleme
Verhoudings- kies die korrekte persoon
Hartseer
Rymsoorte
Tema
Die gedig handel oor die verhoudings van tieners. Waarskuwings en raad aan tieners word gegee, want dinge kan skeefloop.

Die 'blues'> liedjies oor hartseer
Die gevolge van verkeerde besluite kan tieners lyding en hartseer bring
Vorm van die gedig
Herhaling oor waarskuwing en raad aan tieners.

Tersines (3 versreëls)
Kwartryne (4 versreëls)
Strofe 7 = 5 versreëls)
Beeldspraak
Kind- universeel- verwys na alle tieners
Herhaling- dui op raad en waarskuwing- beklemtoon die gevare van slegte keuses; woorde soos ja en o wat herhaal word beklemtoon ook die waarskuwende toon
Ellips- dui probleem/waarskuwing aan
angel wat steek
- metafoor vir pyn en hartseer
vye
- metafoor- verwysing na jong meisie
visse in die see-
metafoor vir liefdesmaats
macho/ kop
metonimia
sonskyn/ onweer
- metafore
Strofe 7-9
Die meisie is nog besluiteloos/deurmekaar oor die tipe seun wat beter is?
Kies sy iemand wat intelligent is of kies sy die macho ou met die goeie lyf? Die macho met die spiere dink dalk te veel van homself en die nerd kan te verwyfd wees.
Raad: Wees moreel- iemand wat waardes het- niemand wil met 'n los meisie trou nie
Waarskuwing:
oppas
- kies die regte paadjie! 'n Maklike, los meisie is nie troumateriaal of ware liefde nie
Koei= los meisie
Raad oor verhoudings: Mans is anders as vrouens- jy moet mans verstaan- waar jy positief is(
sonskyn
), kan hulle negatief (
onweer
) wees.
Strofes 1-3



Strofes 10-11
Moenie agter iemand jaag nie, jy kan verlei of omgepraat word.
Die meisie se hart is gebreek - die seun het haar verwerp
Die verteller het 'n duur les geleer
As jy met seks eksperimenteer (
kat in die donker

knyp
), kan daar gevolge wees
iemand het jou gevra maar meer is verwag na die seksdaad
Die bure skinder oor die lang tye wat julle saambring
Jou geliefde kan jou verlaat en jy sal hartseer ervaar (jy is baie keer die laaste wat weet jou hart gaan gebreek word)
Die angel verwys na die pyn na die liefdesteleurstelling.
Voorbeelde van
paarrym
v.2-3,5-6,39-40
Voorbeelde van
kruisrym
v.8,10; 12,14;16,18;27,29;31,33;35,37;38,40

Leestekens

Uitroeptekens dui op die raad en waarskuwingstoon van die spreker
Kommas verstadig die tempo (wat die leser laat dink)
Gedagtestrepe- dui op die belangrikheid van regte keuses
Full transcript