Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Copy of Eksieperfeksie

No description
by

Bernadette Johnston

on 15 August 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Copy of Eksieperfeksie

Eksieperfeksie
Ons is n eksieperfeksie gesin.
Ek lyk op 'n haar na Ma
en Boetie trek op Pa.
Eksieperfeksie.
Ons is n eksieperfeksie gesin.
Eet lae-GI-hawermout,
groente,vrugte, witvleis en min sout.
Eksieperfeksie.
Ons is n eksieperfeksie gesin.
Staan soggens op vir gym:
swem, Pilates,gewigte,spin.
Eksieperfeksie.
Ons is 'n eksieperfeksie gesin.
Pa en Ma het goeie werk,
kinder spresteer,en Sondae is dit kerk.
Eksieperfeksie.
Ons is 'n eksieperfeksie gesin.
Ons hou van kuns en maak musiek,
word omring deur goeie vriendekliek.
Eksieperfeksie.
Ons is 'n eksieperfeksie gesin.
Net ek word 'n bietjie vet.
Ek gaan gereeld na die toilet,
druk 'n vinger in my keel en spoel
en was en was my hande

Eksieperfeksie.
Alta Marincowitz
Eksieperfeksie
Die titel van die gedig beteken om iets buitengewoon sorgvuldig te doen. Om iets tot in die fynste besonderhede reg te doen, met ander woorde om
perfek te
wees.
Strofe 1
Die dogter lyk byna dieselfde as die ma en die seun lyk byna soos sy pa
Die gesin is 'n perfekte gesin. Die ouers en die kinders lyk dieselfde. Dus op voorkoms, is hulle almal eenders.
Tegniese aspekte: strofe 1
Herhaling van die
titel
"eksieperfeksie" kom twee keer voor. Die eerste reël van elke strofe is presies dieselfde. Die frase word regdeur die gedig herhaal.
Die
spreker
in die gedig is 'n tiener meisie, 'n "ek-spreker" wat die "ons" beskryf.
Eindrym
kom voor "Ma" /"Pa"
Punktuasie.
Die gebruik van punktuasie word perfek toegepas in hierdie strofe.
Tegniese aspekte: strofe 2
Presies dieselfde tegniese aspekte
as wat in strofe 1 was, kom voor, maar ...
ons kry verder
polisindeton
in r. 6 & 7
Die strofebou is ook presies dieselfde en eindrym word weereens in die middelste twee versreëls aangetref.
witvleis
groente en vrugte
Elke strofe in die gedig begin met die frase,
"Ons is 'n eksieperfeksiegesin"
Die tweede en derde versreël in elke strofe bevestig die opening stelling.
Die herhaling van dieselfde woord "
Eksieperfeksie
" aan die einde van elke strofe bevestig dat alles perfek is!
Full transcript