Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Willem Poprok

No description
by

Bernadette Johnston

on 23 October 2013

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Willem Poprok

Willem Poprok
VRAE:

9. Wat het Willem toe al besluit oor rugby?
 
10. Van watter brief onthou Willem skielik dat hy sy pa moet wys?

11. Hoekom dink jy, is hy nou dieper in die moeilikheid met sy onderwyser?
 
12. Waarvan hou Lydia, Willem se klein sussie?
 
13. Wat is die gesin se hond se naam?
 
14. Watter soort voertuig bestuur Willem se pa?
 
15. Wie het agter Coenie se rondawel gerook?


VRAE:

1. Wanneer maak Willem se ma gewoonlik sy kamer altyd skoon?
 
2. Waar hou Willem sy CD’s sodat hy dit maklik kan bykom?
 
3. Hoekom hou Willem nie daarvan as sy ma sy CD’s in hopies rangskik nie?
 
4. Waarom het die Minki van der Westhuizen-plakaat half onder die bed gelê?
 
5. In watter graad is Willem en sy maat Schalk vanjaar?
 
6. Wie se paar ou skoolskoene moes Willem dra?
 
7. Van watter twee skoolvakke hou Willem glad nie?
 
8. Beskryf die “simpel foto” wat Willem se ma weer teruggesit het.



Marietjie:

Coenie se slim meisie (‘n onderskeidingskandidaat).


Angelique Palworthy:

Bure se dogter of buurmeisie wat Engelssprekend is.
Haar ma se nooiensvan was “Botha” van Boksburg.
Haar pa, Pete, is ‘n opregte Engelsman.
Rook saam met Franna agter Coenie se rondawel.


Coenie:

‘n Matriekleerling. Marietjie se kêrel.
Hy is nie baie slim nie, maar dierbare seun.
Dra’n dik bril (sien nie baie goed nie) en woon in die rondawel by die huis.

Vertel ‘n lang storie oor sy matriekklas se planne om geld in te samel vir ‘n skoolgeskenk voor hulle die einde van die jaar skool verlaat.
Speel nie rugby nie want hy kan skaars die bal sien.
Lid van die skool se blaasorkes: speel die beuel.



Francois of Franna:

Willem se ouer broer in graad elf.
Rook skelm saam met Angelique in die vyeboom agter Coenie se rondawel.
Hy praat Engels met Angelique en “maak ‘n gat van homself want hy kan nie
Engels praat nie.”
Het ‘n groot mond: “Dis net sy bekspiere wat hy kan afshow.”
Hy is dikwels aggressief en humeurig en hy boelie vir Willem as hy die kans kry.
Gee Willem geheimsinnige bruin koevert (tydskrifte van kaal meisies) om in sy kamer weg te steek sodat ma dit nie kry nie.


Pa Hans: Willem se pa

Bestuur en besit sy eie besigheid: ‘n slaghuis. Blou Bul Slagtery. (kranige Blou Bul ondersteuner).
Groot rugbyliefhebber: “sy pa se Twickenham-knie en al die Van Vuuren-voorsate nie.” Sy ernstige kniebesering het sy droom verydel en hy hoop Franna en Willem sal sy droom verwesenlik.
Voormalige rugbyspeler wat groot ambisie gehad het om eendag vir die Springbokke te speel.
Het op Bosfonteinna ‘n plaasskool toe gegaan waar hulle almal somme kon doen.
Hou daarvan om na aandete ‘n knertsie te geniet en na Nana Mouskouri se musiek wat sy gunsteling is, te luister.


“Wat onder dieselfde dak bly, no kidding.”

Willem se ouers:

Willem van Vuuren:

Hy is in graad agt.
Sy slaapkamer is gewoonlik onnet en deurmekaar.
Het aan karate deelgeneem: karatemedaljes.
Hou van Afrikaanse musiek soos Juanita du Plessis.
Was baie self-versekerd op laerskool: Mr Cool.
Schalk is sy goeie maat of beste vriend.
Moes ou paar skoolskoene van Franna (boetie) dra.
Hou nie van Wiskunde of Natuurwetenskappe nie.
Hou ook nie van rugby nie.
Moet briefie van mnr. Van Rensburg aan sy pa gee.
Neem sy klein sussie Lydia parkie toe.
Wil nie eendag in sy pa se slaghuis werk nie.


Waaroor gaan die storie?

deur: Derrick van der Walt

Willem Poprok

Flip:

Ou hond: “Ek was actually in Noag se ark.”
Hy is al baie oud en doof.
Hy “sukkel-sukkel” om te loop en hou daarvan as iemand sy maag vrywe.



Lydia: “Ek is hier om te bly. Live with it.”


Sy is twee jaar oud wat “almal gereeld in die skande steek.”
Sy is die “laatlammetjie” in die gesin.
Hou daarvan as Willem haar in haar stootwaentjie na die parkie toe neem
sodat sy op die swaai gestoot kan word totdat sy van die lag kraai.
Hou van Coenie se beuelmusiek of lawaai.
Marietjie noem haar die ʺcute factor.ʺ


Willem se ma: Elmarie

Elmarie (Koeks) is Hans se vrou en sy werk soggens by die slagtery.
Ma van vier kinders, drie seuns en laatlam dogtertjie.
Doen die slaghuis se boeke en sy het nie wiskunde op skool gedoen nie.
Boekhouer in die slaghuis.
Ruim elke April Willem en Franna se kamers op.
Vind die briefie van mnr. Van Rensburg oor Willem se wiskunde.
Het haar eie kruietuin in die agterplaas.


˝Hy weet deesdae maar min, veral wat hy mag en nié mag nie.
Hy is ook nie meer seker wie Willem van Vuuren nou eintlik is nie.

“Die hoërskool is toe nie ’n trip Disneyland toe nie.”

Willem wonder wat van hom in hierdie lewe gaan word.

Die van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis.
Daar is drie seuns en ‘n “laatlammetjie” klein sussie, met wie die jongste seun, Willem, ‘n spesiale band het.

Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop. Hy is ook verlief op Oom Ravi, sy pa se vennoot, se dogter Alesea.

Willem van Vuuren:

Hoofstuk 1: Die land sonder melk en heuning


Willem se ma maak sy kamer skoon.
Hy is goeie vriende met Schalk.
Wiskunde en Natuurwetenskappe is sy ergste skoolvakke.
Foto van pa-en-seun-aand beklemtoon dat hy nie meer rugby wil speel nie.
Sy ma het die briefie van mnr. Van Rensburg gevind.
Sy klein sussie is ’n verleentheid want seuns spot hom.
Franna en Angelique sit en rook in die agtertuin.
Tydens aandete: vertel Coenie van geldinsameling vir skoolgeskenk,
Pa is ontevrede oor gras wat nie gesny is nie.
Na aandete: Pa en Willem sit op die stoep, gesels oor Willem se wiskunde probleem.
Pa droom dat Willem eendag as skrumskakel vir die Bokke gaan speel.




VRAE:

9. Wat dink Willem is binne-in Franna se koevert?

10. Wat sien Willem op pad skool toe?
 
11. Verduidelik waarom Ou Voete vir Willem en sy pa wou spreek.
 
12. Watter oplossing bied Ou Voete aan vir Willem se probleem?
 
13. Watter loopbaan hoop Willem om eendag op universiteit te
studeer?

14. Noem die aanvullende skoolvak wat Willem nou moet neem.
 
15. Verduidelik waarom Ou Voete na die nuwe onderwyseres as
“veelsydig” verwys.

16. Hoekom dink Willem se pa dat Willem nie die vak sal kan behartig nie?


Hoofstuk 2: Die dooie argitek

Coenie speel soggens die beuel, maak Willem wakker.
Franna raak kwaad vir Coenie se lawaai, maar Lydia geniet dit.
Ma waarsku Franna dat sy slaapkamer skoongemaak word.
Franna gee Willem bruin koevert wat hy moet wegsteek.
Willem sien plakkaat van dooie argitek op pad skool toe.
Pa en Willem sien Ou Voete (hoof) oor wiskunde probleem.
Willem wil nie in slaghuis werk nie, maar wil argitek word.
Willem moet kuns as addisionele vak neem.
Juff. Blom is die nuwe kunsonderwyseres, rig rugbyspan af en sal houtwerkklas neem.






VRAE:

9. Wat het Willem toe al besluit oor rugby?
 
10. Van watter brief onthou Willem skielik dat hy sy pa moet wys?

11. Hoekom dink jy, is hy nou dieper in die moeilikheid met sy onderwyser?
 
12. Waarvan hou Lydia, Willem se klein sussie?
 
13. Wat is die gesin se hond se naam?
 
14. Watter soort voertuig bestuur Willem se pa?
 
15. Wie het agter Coenie se rondawel gerook?


VRAE:

1. Wanneer maak Willem se ma gewoonlik sy kamer altyd skoon?
 
2. Waar hou Willem sy CD’s sodat hy dit maklik kan bykom?
 
3. Hoekom hou Willem nie daarvan as sy ma sy CD’s in hopies rangskik nie?
 
4. Waarom het die Minki van der Westhuizen-plakaat half onder die bed gelê?
 
5. In watter graad is Willem en sy maat Schalk vanjaar?
 
6. Wie se paar ou skoolskoene moes Willem dra?
 
7. Van watter twee skoolvakke hou Willem glad nie?
 
8. Beskryf die “simpel foto” wat Willem se ma weer teruggesit het.



Marietjie:

Coenie se slim meisie (‘n onderskeidingskandidaat).


Flip:

Ou hond: “Ek was actually in Noag se ark.”
Hy is al baie oud en doof.
Hy “sukkel-sukkel” om te loop en hou daarvan as iemand sy maag vrywe.


Angelique Palworthy:

Bure se dogter of buurmeisie wat Engelssprekend is.
Haar ma se nooiensvan was “Botha” van Boksburg.
Haar pa, Pete, is ‘n opregte Engelsman.
Rook saam met Franna agter Coenie se rondawel.


Francois of Franna:

Willem se ouer broer in graad elf.
Rook skelm saam met Angelique in die vyeboom agter Coenie se rondawel.
Hy praat Engels met Angelique en “maak ‘n gat van homself want hy kan nie Engels praat nie.”
Het ‘n groot mond: “Dis net sy bekspiere wat hy kan afshow.”
Hy is dikwels aggressief en humeurig en hy boelie vir Willem as hy die kans kry.
Gee Willem geheimsinnige bruin koevert (tydskrifte van kaal meisies) om in sy kamer weg te steek sodat ma dit nie kry nie.


Willem se ma: Elmarie

Elmarie (Koeks) is Hans se vrou en sy werk soggens by die slagtery.
Ma van vier kinders, drie seuns en laatlam dogtertjie.
Doen die slaghuis se boeke en sy het nie wiskunde op skool gedoen nie. Boekhouer in die slaghuis.
Ruim elke April Willem en Franna se kamers op.
Vind die briefie van mnr. Van Rensburg oor Willem se wiskunde.
Het haar eie kruietuin in die agterplaas.


“Wat onder dieselfde dak bly, no kidding.”

Willem se ouers:

deur: Derrick van der Walt

Willem Poprok

VRAE:

1. Watter soort musiekinstrument speel Coenie?
 
2. Om watter rede speel Coenie dié instrument?
 
3. Wanneer oefen Coenie op die musiekinstrument?
 
4. Wie is die enigste lid van die gesin wat Coenie se lawaai waardeer?
 
5. Wie se kamer gaan Ma daardie middag regpak en skoonmaak?
 
6. Wat dink Willem sal Ma in Franna se kamer vind?
 
7. Beskryf wat Franna vir Willem gee om veilig te hou?

8. Waarmee het Franna Willem afgepers?


Meneer van Rensburg

Die skoolhoof (ou Voete).
Het brief aan Willem se ouers (al drie dae oud) uitgestuur om hom te kom sien in verband met Willem se swak Wiskunde punte.

VRAE:

16. Wat is Franna se bynaam vir Willem?

17. In watter taal praat Franna met die bure se dogter? Verduidelik waarom.

18. Om watter rede samel Coenie se klas geld bymekaar?

19. Wat is Franna se verskoning dat die gras nie gesny is nie?
 
20. Wat is Pa Hans se beroep of besigheid?
 
21. Hoekom het Willem se pa hom geroep om langs hom op die stoep te gaan sit?
 
22. Noem twee dinge waarvan Pa Hans hou as hy klaar geëet het.

23. Vir wie het Coenie gaan kuier?

24. Hoekom was Willem ontsteld oor sy pa se laaste opmerking?





Lydia: “Ek is hier om te bly. Live with it.”


Sy is twee jaar oud wat “almal gereeld in die skande steek.”
Sy is die “laatlammetjie” in die gesin.
Hou daarvan as Willem haar in haar stootwaentjie na die parkie toe neem sodat sy op die swaai gestoot kan word totdat sy van die lag kraai.
Hou van Coenie se beuelmusiek of lawaai.
Marietjie noem haar die ʺcute factor.ʺ


Pa Hans: Willem se pa

Bestuur en besit sy eie besigheid: ‘n slaghuis. Blou Bul Slagtery. (kranige Blou Bul ondersteuner).
Groot rugbyliefhebber: “sy pa se Twickenham-knie en al die Van Vuuren-voorsate nie.” Sy ernstige kniebesering het sy droom verydel en hy hoop Franna en Willem sal sy droom verwesenlik.
Voormalige rugbyspeler wat groot ambisie gehad het om eendag vir die Springbokke te speel.
Het op Bosfontein na ‘n plaasskool toe gegaan waar hulle almal somme kon doen.
Hou daarvan om na aandete ‘n knertsie te geniet en na Nana Mouskouri se musiek wat sy gunsteling is, te luister.


Willem van Vuuren:

Hy is in graad agt.
Sy slaapkamer is gewoonlik onnet en deurmekaar.
Het aan karate deelgeneem: karatemedaljes.
Hou van Afrikaanse musiek soos Juanita du Plessis.
Was baie self-versekerd op laerskool: Mr Cool.
Schalk is sy goeie maat of beste vriend.
Moes ou paar skoolskoene van Franna (boetie) dra.
Hou nie van Wiskunde of Natuurwetenskappe nie.
Hou ook nie van rugby nie.
Moet briefie van mnr. Van Rensburg aan sy pa gee.
Neem sy klein sussie Lydia parkie toe.
Wil nie eendag in sy pa se slaghuis werk nie.


Hoofstuk 1: Die land sonder melk en heuning


Willem se ma maak sy kamer skoon.
Hy is goeie vriende met Schalk.
Wiskunde en Natuurwetenskappe is sy ergste skoolvakke.
Foto van pa-en-seun-aand beklemtoon dat hy nie meer rugby wil speel nie.
Sy ma het die briefie van mnr. Van Rensburg gevind.
Sy klein sussie is ’n verleentheid want seuns spot hom.
Franna en Angelique sit en rook in die agtertuin.
Tydens aandete: vertel Coenie van geldinsameling vir skoolgeskenk, Pa is ontevrede oor gras wat nie gesny is nie.
Na aandete: Pa en Willem sit op die stoep, gesels oor Willem se wiskunde probleem.
Pa droom dat Willem eendag as skrumskakel vir die Bokke gaan speel.




Waaroor gaan die storie?

Die van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis. Daar is drie seuns en ‘n “laatlammetjie” klein sussie, met wie die jongste seun, Willem, ‘n spesiale band het.

Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop. Hy is ook verlief op Oom Ravi, sy pa se vennoot, se dogter Alesea.

Coenie:

‘n Matriekleerling. Marietjie se kêrel.
Hy is nie baie slim nie, maar dierbare seun.
Dra’n dik bril (sien nie baie goed nie) en woon in die rondawel by die huis.
Vertel ‘n lang storie oor sy matriekklas se planne om geld in te samel vir ‘n skoolgeskenk voor hulle die einde van die jaar skool verlaat.
Speel nie rugby nie want hy kan skaars die bal sien.
Lid van die skool se blaasorkes: speel die beuel.



˝Hy weet deesdae maar min, veral wat hy mag en nié mag nie. Hy is ook nie meer seker wie Willem van Vuuren nou eintlik is nie.

“Die hoërskool is toe nie ’n trip Disneyland toe nie.”

Willem wonder wat van hom in hierdie lewe gaan word.

Willem van Vuuren:
Full transcript