Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie

No description
by

Charl Bloomberg

on 23 June 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie

Klanke, spelling, skryftekens en punktuasie
Spraakklanke : 3 groepe
Vokale (klinkers)
Lug gaan vrylik deur
a,aa; e, ee; o, oo; u,
uu; i; ie; eu; oe;


Lettergreepverdeling
Indien twee identiese konsonante langs mekaar tussen vokale staan, word daar tussen hulle afgebreek

Indien n en g langs mekaar staan, word daar altyd tussen hulle afgebreek, al vorm die n en g saam een klank

Indien 'n s en 'n j langs mekaar staan en een klank vorm (sj) soos in masjien, word daar nooit tussen hulle afgebreek nie:

Grondbeginsels vir Afrikaanse spelling
Spelling word bepaal deur tradisie van Standaardafrikaans

spelling is gebaseer op Standaardafrikaans se klankstelsel

Gelykvormigheidsbeginsel (woorde en hulle afleidingas sover moontlik gelykvormig gespel)

Konsonante (medeklinkers)
Versperring in lug se pad
Eksplosiewe (plofklanke):
b, d, k, gh, p, t, tj
Frikatiewe (wrywing):
v, w, s, z, g, h, sj
Nasale: m,n ng,
Lateraal: l
Triller: r


Diftonge (Tweeklanke)
Twee klanke versmelt tot een klank in ‘n lettergreep, maar albei kan nog gehoor word
Matjie, ai (baie), aai (fraai, saadjie), e (bedjie), eeu, y, ei, ooi, oo (boontjie), ou, o (dotjie, toiing), ui, oei

Indien die stam van 'n woord op 'n d of t eindig, en die verkleinwoord deur die toevoeging van 'n –jie gevorm, word daar altyd tussen die d of t en die –jie afgebreek

Indien 'n woord op 'n ander konsonant as d of t eindig en die verkleingsvorm deur die toevoeging van -tjie of –etjie gevorm word, word die woord voor die-tjie afgebreek


Lettergrepe is die verdeling van klanke volgens hoe ‘n woord geskryf word.

Klankgrepe is die verdeling van klanke volgens ‘n hoe ‘n woord gesê word.

'n Lettergreep is ‘n groepie klanke (of letters) wat saam gaan, met 'n vokaal as die kern:
bloe / mis / te; ver / dui / de / lik


bak-ke, bal-lerina, bor-rel, interes-sant, kop-pie



en–gel, hon–ger, lan–ger



ma–sjien, bro–sjure, blan–sjeer



beeld-jie, land-jie, kat-jie, koerant–jie





bottel– tjie, rekenaar– tjie, papier– tjie, masjien– tjie





Fiets (met wiele) en viets (netjies, deftig)


Kombuis (nie kebuis nie), gordyn (nie gerdyn nie)


Mond (nie mont nie), want meervoud is monde

Spelreëls
Afkappingsteken
Meervoude en verkleiningsvorme van:
selfstandige naamwoorde (ook eiename) wat eindig op –i, -o, -u en 'n beklemtoonde -a

eiename wat eindig op ‘n –e en
-(r)s wat nie uitgespreek word nie
letters, syfers, getalle, simbole

Waar klanke in ‘n woord nie uitgespreek word nie




alibi’s, video’tjie; skadu’s,
pa’s, pa’tjie (maar oupas en oupatjie)



Terblanche’e; Cilliers’tjie; Du Plessis’s, Marais’tjie
a’s; b;tjie, m’etjie, 3’tjie, 1990’s;





g’n (geen); s’n (syne);

Kappie
Die kappie wys dat 'n vokaal as 'n lang,
uitgerekte klank uitgespreek moet word.

‘n lang i, o, u en e in ‘n oop lettergreep

Wanneer 'n lang, gerekte e in 'n geslote lettergreep voorkom wat op 'n enkele (een) konsonant eindig
Wanneer geslote lettergreep eindig op twee konsonante, nie kappie nie



affêre; sê; sôe; aikôna; brûe, rûe


miljoenêr; seklondêr; skêr; populêr



kombers, pers

Deelteken
Word gebruik om ‘n grens tussen
twee lettergrepe aan te dui

Koppelteken word gebruik
Om ‘n opeenhoping van vokale wat moeilk lees, te voorkom

In koppelinge met vreemde woorde

As die word te lank is en moeilik lees



Beïnvloed; reünie; naïef; silhoeët;
vermoë; moeë

Toe-eien; drie-enig; foto-omslag;
bo-op; senu-uitputting

Ad hoc-komitee; en suite-badkamer; in vitro-bevrugting

Ontwikkelingspan-afrigter; Springbok-All Black-wedstryd; Pretoria-Johannesburg-pad

Koppelteken (vervolg)
Verbindings met syfers, simbole, lettername, afkortings en akronieme.

Verbindinge met –hulle en –goed

Saamgestelde titels

Aardrykskunige eiename

Herhalingsvorme

Verbindinge met “en”


As weglatingsteken


A-span, DNS-molekule, 30%-afslag;
1994-verkiesing; 4x4-bakkie; 100 m-wedloop,

Pa-hulle; Ma-goed

Direkteur-generaal; luitenant-kolonel

Groot-Brittanje; Nieu-Seeland

Kamma-kamma; fluit-fluit;

Bek-en-klouseer; heen-en-weerryery

Binne- en buitekant;
Skoolseuns en -dogters
Full transcript