Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Forensic Pathology : Forensic Entomology

MB, ChB IV SU Class project
by

CHRISTO ANTHONISSEN

on 31 January 2013

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Forensic Pathology : Forensic Entomology

Forensiese Patologie
Stellenbosch Universiteit
Middel Kliniese Rotasie

Christo Anthonissen
Pieter-Paul Robbertse Wat is Forensiese Entomologie? Spesifiek Medies-Geregtelike deel

Gebruik van insekte en artropode wat in ontbindende liggame voorkom om geregtelike ondersoeke te ondersteun

Ander vrae kan beantwoord word of tradisionele tegnieke kan ondersteun word Geskiedenis van Forensiese
Entomologie Geval 1 Ruwe skatting -tussen twee en drie weke

Indien ronde wonde peri-mortem veroorsaak is -
groter, onreelmatige wonde verwag weens predasie

Histeridae kewers is in liggaam gevind -
bekend dat hierdie tipe besies soortgelyke wonde veroorsaak

Oënskynlike Koeëlwonde - Verenigbaar met artefaktuele veranderinge weens predasie Ter Afsluiting Geval 2 Forensiese Entomologie Gebruike van
Forensiese
Entomologie Tydsbepaling Lokalisasie van wond Konsepte:
Voedingsvoor-keure Waar insident plaasgevind het Konsepte:
Geografie
Spesifieke spesies wat in 'n afgebakende area lewe
Kan vasgestel word in watter area liggaam gekoloniseer is
Leidrade kan verskaf word oor of liggaam beweeg is Identifisering en verklaring van Artefakte Konsepte:
Artefakte DNA en Entomotoksikologie Konsepte:
Weefselanalise
PCR
Ander gespesialiseerde
metodes Afskeping Histories Ante/Post-mortale wonde - noodsaaklik om bewus te wees van spesifieke wondpattrone a.g.v insekte

Insekte mag doodstoneel self beïnvloed - korrekte interpretasie van gebeure Bronnelys Benecke M. Arthropods and Corpses. Tsokos M, redakteur. Forensic Pathology reviews Vol II. Verenigde State van Amerika: Humana Press; 2005. pp. 207-233

Byrd JH. Forensic Entomology. Insects in legal investigations [Intyds] 2013 [toegang 2013, Januarie 25; Beskikbaar http://www.forensicentomology.com

Duband S, Forest F, Gaillard Y, Dumollard JM, Debout M, Péoc'h M. Macroscopic, histological and toxicological aspects of early Gammarus pulex scavenging. Forensic Science International 2011;15 (209): 16-22

Benecke M, Barksdale L. Distinction of bloodstain patterns from fly artifacts. Forensic Science International 2003;137 152–159

Page,T. Catolog of Sacrophagidae of the World, Members on Entomology. Geinesville, FL,1996 288-289

Accumulated Degree Days[Intyds][s.a][toegang 2013, Januarie 15];Beskikbaar: www.ipm.ucdavis.edu/WEATHER/ ddconcepts:html

Reibe S, Madeu B, How promptly do blowflies colonise fresh carcases, A study comparing indoor and outdoor.[Gepubliseerde artikel] Duitsland: Universiteit van Bonn, Instituut van forensiese geneeskunde, 2007 Post-mortem besering a.g.v. G. pulex predasie
-For Sci Int 2011 Bejaardes en Kinders

Omstandighede van die dood kan beter verstaan word

bv. Stalvlieë (M. stabulans) wat volgens
Kolonisasie Interval langer gelewe het as
wat persoon dood is - uriene en feses teenwoordig? Moordwapen geïdentifiseer - Sung Tz'u in sy boek Hsi Yuan Lu - 'Wegwas van dit wat verkeed gedoen is' Nie soseer slagoffer-DNA nie, eerder spesies vroeg in lewenssiklus

Substanse soms slegs in insekte teenwoordig -middels, giffe, dwelms

Kwalitatief, nie werklik kwantitatief Deur eeue al gedokumenteerde bewyse
Historiese Kunswerke weerspieël die ontbindings proses
Chinese Prokureur en Nadoodse-speurder: Sung TZ'u
Carl Von Linné, Bioloog :1767
Kolonisasie interval 19de eeu:
Pierre Meginn -Lafauna de cadavres Kolonisasie
Lewenssiklusse van insekte:
Eiers-->Larwes (Maaiers)-->Papies-->Insekte
Omgewings Parameters
Morfologie
faunale suksessie:
Opeenvolging, ten einde 'n gunstige habitat te skep vir ander organismes
Groeitempo:
Veral Temperatuur Forensic Path Rev Vol II Liggaam van 'n 52 jarige man word in die somer in 'n woud in Duitsland deur drawwers gevind.

Verskeie goed-omskrewe, ronde defekte met moontlike skawingsringe word op die liggaam aangetref. Maaiers is in die oogkaste en mond teenwoordig. Kop redelik geskeletiniseerd.

Polisiebeampte Metallenwerfer vermoed veelvuldige koeëlwonde.

Stem jy as forensiese entomoloog saam? Waarom? Die erg-ontbinde liggaam van 'n vrou, toegedraai in verskeie lae swartsakke, word op 'n stortingterrein naby Bishop-Lavis gevind.

Verskeie inseksoorte word opgemerk. Die forensiese patoloog wat die outopsie uitvoer konsulteer jou om die tydperk van dood te bepaal, siende dat die warm omgewing binne die swartsakke ontbinding verspoedig het.

Hoe benader jy die probleem? Vrae? Dankie Vele gebruike

Volle potensiaal nog nie in SA ontgin

Slegs Pretoria Kolonisasie: Faunale suksessie
Weersomsatndighede
Groeitempo en temperatuur
Accummulated Degree Days/hours
Full transcript