Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Woodland Hills Jeugplan

Gemeenskapskerk
by

Johan Visser

on 6 April 2016

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Woodland Hills Jeugplan

Woodland Hills Gemeenskapskerk
Die jeugplan werk soos
volg...
Jeugplan
Geloof
-
Liefde
-
Dade

Dit bestaan uit 4 "Skappe"
Ons vier nuwe lewens in ons gemeente deur...
Doop/Seën: Die ouers en gemeente is deel van die openbare gebeurtenis en ons deel nou in die voogskap (versorging) van hierdie kinders.
Die kerk (alle lidmate) is in vennootskap met ouers oor die geestelike vorming van kinders in die gemeente.
Deut. 6:4-9
“Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. 5 Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag. 6 Hierdie gebooie wat ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly. 7 Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan. 8 Jy moet dit as herinneringsteken vasbind aan jou hande, en dit moet 'n merk op jou voorkop wees. 9 Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte".



Vennootskap
Hoe?
1 Gesels met jou kinders
2 Neem deel aan geloofsgemeenskap
3 Gee jouself as leier/mentor
Ouerskap
Spore:
Kleuterkerk / Kinderkerk (Gr.1-6)
Afsonderlike aanbiedings wat ouderdoms relevant is.

Ouers ontdek 'n positief deelnemende ouerskapstyl
en hoe om 'n veilige omgewing te skep waarbinne
kinders kan ontwikkel.
Mentorskap
Brug:

Gr7-12
Ouers/volwassenes dien as "significant other", jeugmentor of dissipelskapleier.

Jongmense neem tenvolle eienaarskap
van hulle geestelike reis en inisieer/beplan
self die belydenisaflegging.
Vriendskap
Vlerke:
Jong volwassenes

Skep van veilige ruimtes
Vorm omgeegroepe: "The Third Space"
As geestelike
selfstandige
jongmense begin ons
kinders dan 'n lewe wat
Jesus navolg.
Vanweë hulle gesonde benadering sal hulle sommer vinnig iemand se oog vang en ...
... daar is hulle terug in die jeugplan!
Full transcript