Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Woorde (Vincent Oliphant)

Graad 12 Poësie
by

Tiaan Lötter

on 12 May 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Woorde (Vincent Oliphant)

Woorde
(Vincent Oliphant)
1. my woorde het nie die krag
2. om bose magte tot 'n val te bring nie
3. my woorde kan bloot sing

4. my woorde is nie 'n dak
5. om onder te skuil nie
6. my woorde is swak

7. my woorde kan nie keer
8. dat ons die kromme note haal nie
9. my woorde is kaal

10. glo tog
11. my woorde het nie die byt
12. van koeëls en grofgeskut nie
13. nee
14. my woorde kan bloot bid
15. en pleit
16. en wens
17. medeburgers van die lewe
18. dat ons van grense sal vergeet
19. en bloot mens sal wees
20. en medemens
Uiterlike bou:
tersiene
tersiene
tersiene
11 versreëls
a
b
b
c
c
d
e
g
f
gebroke rym
Anafora - Herhaling
aan begin van versreëls
Amen?
Gedig het die krag
van 'n gebed

Strofe 1
"My" woorde = die spreker se eie woorde
Het geen krag

Kan nie bose magte wen nie
(negatief)
Kan net sing
(positief)
Strofe 2
"My" woorde = die spreker se eie woorde

is nie 'n dak waaronder iemand kan wegkruip nie

is swak

Strofe 3
"My" woorde = die spreker se eie woorde

"kannie keer" = is magteloos

"kromme note" = moeilike dinge

"kaal" = kan niks wegsteek nie

Vrye vers: geen rym, stofepatroon, leestekens , hoofletters, versreëls is verskillende lengtes

Strofe 4
NIE MEER “my woorde” nie:
Groter prentjie: universele waarde van humaniteit.
Wat sy woorde nie kan doen nie:
Geweld – “byt” “koeëls en grofgeskut”

Wat sy woorde kan doen?
bid, pleit, wens
r. 17 - 20
Spreek die leser aan:
"medeburgers van die lewe” – oral in die wêreld:
vergeet van grense/ verskille/ skeiding
net mens wees – goeie mense
omsien na mekaar / omgee vir jou naaste
Beskryf vrye vers
Beskryf strofebou
Woordkeuse “my woorde” is persoonlik
Alleenplasing om te beklemtoon
Anafora / Herhaling om te beklemtoon
Polisindeton om te beklemtoon
Wat word beklemtoon?

Wat jy moet weet:
Die spreker se woorde kan slegs
positiewe
dinge bewerkstellig.

Die verlede moet
vergeet
word al is dit
moeilik
om te vergeet.

Dit is soos ‘n
gebed
dat alle mense in die wêreld in
vrede
moet
saamleef
.
Tema
Polisindeton
Gebruik van te veel voegwoorde.
Full transcript