Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Die Kranksinnige (S.J. Pretorius)

Graad 11 Poësie
by

Tiaan Lötter

on 4 May 2016

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Die Kranksinnige (S.J. Pretorius)

1 In hierdie sel
2 agter die grense
3 van die vel
4 en die hoë
5 vensters van die oë
6 is twee mense:

7 die een is gek,
8 die ander, ek,

9 Dis hy wat kerm en gil
10 maar ek is bang en stil.

11 In elke klein uur van die nag
12 veg ek teen hom met minder krag
13 en as hy wen dan skree hy luid
14 sy wrok teen God en wêreld uit.
15 In hierdie klein vertrek
16 van vlees en been,
17 is twee. Die een
18 is gek,
19 die ander, Ek.
Die kranksinnige - S.J. Pretorius
Enjambement speel 'n baie belangrike rol in die gedig.
1. Dit skep 'n aaneenlopende gedagte.
2. Dit steek die rym weg.
3. Bevorder die ritme.
Alleen geplaas in rym: Beklemtoon dat hy vasgevang voel.
Strofe 1 (sekstet)
Strofe 2:
Koeplet
Strofe 3:
Koeplet
Hoofletter dui aan dat spreker aan sy identiteit wil vashou.
Beklemtoon twee mense / persoonlikhede in een lyf.
Vrye vers:
enjambement,
geen vaste versreëls en
geen struktuur
gee die digter meer vryheid.
Spreker:
Dit is die persoon wat in die gedig praat. In hierdie gedig: die "bang en stil" persoonlikheid.
"Grense van die vel" en "hoë vensters van die oë" is metafore, dit dui aan dat hy vasgevang voel.
Full transcript