Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Oppie Cape Flats

No description
by

Marelize Swanepoel

on 22 May 2016

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Oppie Cape Flats

Oppie Cape Flats
- Willem Fransman -

In die Hoëveld
Spreker was 'n boer wat iewers tussen 1930 - 1940 deur omstandighede (droogte en wêreldwye ekonomiese depressie) gedwing is om op die myne te gaan werk om te oorleef.






As mynwerker het hy 'n slagoffer van die swak toestande op die myne geword.
Die Hoëveld waarvan hy droom, beteken vryheid, skoon lug en geestelike ruimte.




Die einde suggereer dat die man se dood naderkom. Die Hoëveld word nou 'n hemelse tuiste.




Die mynwerker verlang na sy verlede en dink aan sy naderende dood.
Oppie Cape Flats
Die tuiste waaraan die spreker dink, is nie 'n plek waar hy vryheid en 'n gesonde lewe kan geniet nie.







Maak nie saak hoeveel "nice times" hy kan onthou nie.

Jy kry die idee dat hy 'n ewige gevangene is - different grades of being "locked up".






Gedig eindig NIE negatief NIE.
Die gevangene dink terug aan sy verlede om daaruit lesse vir sy seun te haal.
STROFE 1
STROFE 3
STROFE 2
Oppie Cape Flats
tree in gesprek met
In die Hoëveld,
maar deur die aanwending van kontras.
Inhoud van
Oppie Cape Flats
Strofe 1: Spreker dink oor die min ruimte en hoe 'n mens sukkel om ver te sien en asem te haal, asof God van die Cape Flats vergeet het.

Strofe 2: Die spreker dink terug aan aspekte van sy verlede - maar aan "lekker tye".

Strofe 3: Dink hy weer aan die min spasie, die rook, besoedeling en dwelmgebruik op die Cape Flats.
Hy dink ook aan sy familie en veral sy seun. Hy wens hy kan hom waarsku teen die lewe van 'n gangster. Hy is in die tronk.
Stemming in gedigte
Oppie Cape Flats
is gebaseer op 'n ouer Afrikaanse gedig
"In die Hoëveld" van Toon van den Heever.
Graad 10 EAT Voorgeskrewe gedig
(Sprak of sprook en ander gedigte Graad 11 EAT)
Prezi saamgestel deur Marelize Swanepoel

Van den Heever se gedig handel oor 'n man wat in die myne werk, siek word en terugverlang na die Hoëveld waar sy huis is.
Hy dink aan al die mooi en gelukkige herinneringe aan sy tuiste:
Ruimte en oopheid van die Hoëveld vs. beklemming van die myne.
vs.
Fransman se gedig handel oor 'n man wat in die tronk sit en ook dink aan sy tuiste.
Sy tuiste is die Kaapste vlakte. In hierdie geval is die herinneringe nie so positief soos in van den Heever se gedig nie.
Strofe 1
Titel:
Subtitel:
Cape Flats - Omgewing waarna die gedig verwys.
Cape (Kaap) Flats (plat, sanderige area)
Die Cape Flats
nie woonstel nie
Standaardafrikaans
"Hoog" pas meer by idealistiese toon van ouer gedig.
Kaapsafrikaans
Kontras met "In die Hoëveld" = vrye vers.
Laag/plat pas by die meer pessimistiese, negatiewe toon van nuwe gedig.
Hoë - hoog

vs.

Flats - plat en laag
The way that similar or related texts influence, reflect, or differ from each other
Strofe 2
Strofe 3
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
Oppie
C
ape Flats waar dit
c
rowded is - Alliterasie
Waa snotnies laaities - Assonansie
Ellips: Gee 'n dromerige gevoel aan die gedig.
"In die Hoëveld" - Romanties en nostalgies, met 'n ondertoon van hartseer.
"Oppie Cape Flats" - Negatief en vol selfverwyt.
7 jaar
Dit is so beknop van baie mense en shacks dat jy nie die hemel bo kan sien nie.
Uitroepteken gebruik wys dat die spreker baie emosioneel is.
Personifikasie:
sleutels "raas" (menslike eienskap)

Beklemtoon harde realiteit van sy situasie:

Eerder as om sy familie te hoor, hoor hy die geklingel van sleutels - wat hom herinner dat hy in die tronk is.
Die boer MOES in die myn gaan werk om te oorleef.
Die man het in die tronk beland omdat hy VERKEERDE keuses gemaak het.
Full transcript