Prezi

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in the manual

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Die Drie Bere

Die storie van Goue Lokkies en die drie bere
by Jacques du Plessis on 11 May 2012

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Die Drie Bere

Kos
-- drie borde
- te warm,
- te koud,
- net reg,
-eet alles op. Pappa, Mamma,
en Baba Beer
-- kos bietjie warm
-- stap in die woud Stoel groot, kleiner, kleinste stoeltjie
-- sit -- te hard, sag, net reg.

Gaan met die trappe op - slaapkamer.
Drie beddens -- Lê :
Pappa Beer se bed - te hard!"
Mamma Beer se bed - te sag!"
Baba Beertjie se bed - perfek, net reg

-- raak aan die slaap. Mooi dogtertjie,
Gouelokkies
-- verdwaal
-- beertjies se huis
-- gaan in Bere kom by die huis:
Pappa Beer sê, "Wie het hier aan my kos geëet?"
Mamma Beer sê, "Ja, en iemand het my kos geëet!"
Baba Beertjie sê, "Iemand het al my kos geëet!"

Pappa Beer sien sy stoel, "Maar iemand het op my stoel gesit!"
En Mamma Beer sê, "Ja, iemand het op my stoel gesit!"
En Baba Beertjie sê, "My stoel is gebreek!"

En Pappa Beer sê, "Wie was in ons huis?" Die drie bere gaan slaap. Hullle gaan met die trappe op.
Pappa Beer sê, "Kyk net hier! Iemand het in my bed geslaap!"
En Mamma Beer sê, "Ja, en wie was dit wat in my bed geslaap het?"
En Baba Beertjie sê, "Hah! Daar is sy, daar is sy!"

Hardloop hulle na die bed -- dogtertjie word wakker, skrik, spring op, hardloop uit die huis.

Hulle het haar nooit weer in die woud gesien nie.
See the full transcript