Prezi

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in the manual

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Graad 8 Getalle Groot Prentjie

Opsomming van Getalle en Bewerkings
by Michelle du Toit on 1 October 2013

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Graad 8 Getalle Groot Prentjie

Getallestelsels
ons ken al die getalleselsels!
Leer nou die teorie
oefen nou 'n vraestel
GEVOLGTREKKING
Reële getallestelsel
getallestelsels
kan die getal as 'n breuk geskryf word?
Rasionale getalle
Irrasionale getalle
alle natuurlike getalle
alle telgetalle
alle heelgetalle
alle soorte breuke
desimale breuke wat eindig
desimale breuke wat repeteer
IS RASIONAAL
0,2 0,3333....
3/4 -2/3
1; 2; 3; 4 .....20 .....1 000 .......ewigheid
Die getalle kan ook as breuke geskryf word
NATUURLIK
1 is ook 1/1 of 7/7 kan dus as 'n breuk geskryf
word
Natuurlike getalle is rasionaal
Telgetalle: 0; 1; 2; 3; 4; ........20 ....... 1 0000 ...
Maar wat van nul?
maar ek dog 1; 2; 3; .......is natuurlike getalle
HULLE IS OOK TELGETALLE!!!!!
Heelgetalle
Maar wat van ...;-2; -1; ....
Heelgetalle is dus al die natuurlike getalle plus nul en minus getalle
EN ALLE HEELGETALLE KAN OOK AS BREUKE GESKRYF
WORD!!!! SO HULLE IS OOK?
is in die minderheid
Irrasionale getalle
Sekere tussen-in getalle
Vierkantswortels van onvolkome
vierkante
Desimale breuke wat nie eindig nie
en nie repeteer nie
Pi Pi Pi Pi en nogmaals pi
Simbole
Natuurlike getalle is ..
Telgetalle is ...
Wat is 'n faktor?
Wat is 'n priemgetal?
Wat is 'n priemfaktor?
Wat is 'n veelvoud?
Wat is 'n saamgestelde getal?
Wat is 'n vierkantgetal?
Wat is 'n vierkantswortel?
Wat is 'n kubieke getal?
Hoe bereken jy die KGV?
Hoe bereken jy die GGF?
See the full transcript